by Sea La Vie - 12 The Bridge | LekkeSlaap
+25

Sea La Vie - 12 The Bridge

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 22, Eenheid 12, The Bridge, St Lucia, 3969, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sea La Vie - 12 The Bridge is 'n selfsorgwoonstel in The Bridge-kompleks langs die oewer van die St Lucia-meer. Die privaat jetty by die St Lucia-riviermond is die ideale plek om seekoeie en krokodille waar te neem met die sonsondergang in die agtergrond.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die leefarea en hoofslaapkamer het lugversorging.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitarea het 2 gemaklike banke en 'n platskerm-TV. Die kompleks het 'n speelarea vir kinders en daar is braaigeriewe by die swembad in die tuin.

Sea La Vie - 12 The Bridge is naby 'n rits restaurante, winkels en besienswaardighede. Seekoeie kan in die aand rondom die tuin gewaar word, wat gewoonlik 'n wonderlike oomblik vir gaste is.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea La Vie - 12 The Bridge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir Sea La Vie - 12 The Bridge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Mckenzie-straat 22, Eenheid 12, The Bridge, St Lucia, 3969, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sea La Vie - 12 The Bridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 22, Eenheid 12, The Bridge, St Lucia, 3969, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62ccaefae48935a001ad1e2121cabbdca2bc9ebfa2a5a44c6c1a4acc748fd30c609cd610c5dcca83508cc262c5aa7ced7fde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995  per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 22 Mckenzie Street Unit 12, The Bridge 3969 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -28.372421 32.412231
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem