Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea-Esta Jbay House

Selfsorg
Woonstelletjie vir tieners
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstelletjie vir tieners kan slegs saam met die hoofhuis of die tuinwoonstel bespreek kan word. Dit kan nie op sy eie bespreek word nie. Die woonstelletjie vir tieners het 'n oopplan-leefarea en -vermaakarea met 'n tafeltennistafel. Die 2 kamers word deur 'n ry kaste verdeel en elke slaaparea het 2 enkelbeddens. Hierdie woonstel het 1 badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Dit het nie 'n kombuis met selfsorggeriewe nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Die woonstelletjie vir tieners kan slegs saam met die hoofhuis of die tuinwoonstel bespreek kan word. Dit kan nie op sy eie bespreek word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Grondverdieping-woonstel
Vanaf
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel is op die grondverdieping en het 2 slaapkamers en 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het die en suite-badkamer wat al 2 kamers gebruik en dié badkamer het 'n stort en bad. Daar is ook 'n slaapbank in die sit-area vir klein kinders. Die oopplan-kombuis is toegerus met al die nodige toerusting om kos mee te kook, asook 'n wasmasjien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Die woonstelletjie vir tieners kan slegs saam met die hoofhuis of die tuinwoonstel bespreek kan word. Dit kan nie op sy eie bespreek word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R2 500
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofhuis is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die tweede badkamer word gedeel tussen die tweede en derde slaapkamer. Daar is 'n kombuis wat met al die nodige toebehore om kos mee te kook toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien, ysmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die huis het 'n kuier-area met 'n braai en 'n leefarea wat lei na 'n groot houtdek met 'n uitsig oor die strandmeer en die nabygeleë strand.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Die woonstelletjie vir tieners kan slegs saam met die hoofhuis of die tuinwoonstel bespreek kan word. Dit kan nie op sy eie bespreek word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljauws-weg 38., Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3359c9a347d9f55206850aebd76fd3b88779a3cabe29d24929b6d103296a46621b2c5b96a2296efceb9c6d0d926a4b6c965a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 38 Kabeljauws Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.006641 24.931252
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem