Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Cottage 94

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Sea Cottage 94, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sea Cottage 94 is 'n selfsorgkothuis wat gerieflike verblyf in 'n kompleks in Die Voorbaai in Mosselbaai bied. Die kompleks is naby Diaz-strand, plaaslike restaurante, 'n waterpark en die vernaamste besienswaardighede in die omgewing geleë.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en dubbelwasbak. Die tweede slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke slaapkamer het 'n dakwaaier.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus. Die opwaskamer net langs die kombuis het 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die leefarea het 'n etenstafel met 6 stoele, 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV met DStv en binnebraai-area. Die kothuis het ook 'n privaat dakstoep met 'n see-uitsig.

Veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar en gaste het toegang tot die gemeenskaplike geriewe in die kompleks, insluitend 'n swembad en speelarea vir kinders. Die kompleks het 'n elektriese heining en toegangsbeheer.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Cottage 94 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Jaar gelys 6

Ligging

  • Beach East Boulevard, Sea Cottage 94, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Sea Cottage 94, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffb84676f808b20655f90847be67386dfc84a35b304433c51222399ab07f724d5624f0690e1c8ff49327e7feb7c4e26dacbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) Beach East Boulevard Sea Cottage 94 6501 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.152791 22.109586
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem