Schuinshoogte Guest Farm
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
CHRISTHILDA Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Abraham S - Mrt 2024
Algehele gradering
Oortref ons verwagtinge. Heerlik!
Karen K - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige akkommodasie, hoogs aanbeveelbaar. Stilte vir die siel. Goed toegerus.
Michall V - Des 2023
Algehele gradering
Salig, rustig en bitter mooi!
Willem P - Des 2023
Algehele gradering
Beautiful setting.
Madelane J - Des 2023
Algehele gradering
Beste oornag plaashuis oppad Weskus toe.
Kay F - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker.
Nicolene B - Aug 2023
Algehele gradering
It was welcoming and organized.
Schuinshoogte Guest Farm se terugvoer
Baie Nicolene, ek waardeer jou opmerking regtig baie. Julle is altyd welkom om daar oor te bly of sommer net daar te gaan kuier.
Johan P - Jun 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Schuinshoogte Guest Farm se terugvoer
More Johan.
Baie dankie vir die mooi terugvoer op julle verblyf. Dit doen my hart goed om te hoor as mense lekker by ons plek gebly het. Julle is altyd weer welkom.
Renate C - Jan 2023
Algehele gradering
Karoo kalmte.
Lees meer- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R63, Schuinshoogte 131, Williston, 8920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom