Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schafli Manor

Gastehuis
Standard Queen Room
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is knus, gerieflik en het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Daar is 'n beperkte uitsig oor die see en 'n privaat ingang na die huis se galery wat lei na die stoep met 'n swembad met 'n see-uitsig. Gaste het toegang tot die galery met boeke, tydksrifte en speletjies, asook die eetarea en sitarea met 'n groot platskerm-TV.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

No parties are allowed on the premises.
Taxi drop-offs are not allowed at the accommodation.
The en-suite rooms are not equipped for self-catering facilities and no full meals can be made in the rooms.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Classic Queen Suite
Vanaf
Vanaf R1 050
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie is 'n groot en suite-kamer met 'n balkon wat 'n pragtige uitsig oor die welige groenigheid, see en twee baaie (Cintsa and Cefani) bied. Dit is die wittebrood-suite met 'n romantiese badkamer en 'n aparte sitarea met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe. Die dekor is elegant, tog gemaklik en put inspirasie van die see en woud. Die kamer lei na die voorste balkon of die huis se galery wat lei na die terras en die swembad. Gaste het toegang tot die galery met boeke, tydksrifte en speletjies, asook die eetarea en sitarea met 'n groot platskerm-TV.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

No parties are allowed on the premises.
Taxi drop-offs are not allowed at the accommodation.
The en-suite rooms are not equipped for self-catering facilities and no full meals can be made in the rooms.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Starfish Family Cottage
Vanaf
Vanaf R1 450
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer en 'n stort. Dit is semi-oopplan met 'n sitarea, eetarea en kombuisarea. Hierdie 2 kamers lei na mekaar toe, maar het 'n deur wat sluit tussen die twee kamers en daar is ook 'n tweede ingang. Daar is 'n kombuisie in die oopplanleefarea, asook sitplek, 2 rusbanke en dit lei na die groot stoep met onderdakbraaigeriewe en na die grasperk.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

No parties are allowed on the premises.
Taxi drop-offs are not allowed at the accommodation.
The en-suite rooms are not equipped for self-catering facilities and no full meals can be made in the rooms.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Neptune Family Cottage
Vanaf
Vanaf R1 475
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n ruim hoofslaap-area en is langs die die oopplan-leefarea en -eetarea. Daar is 'n ruim badkamer met 'n hoekbad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n instapkas en 'n en suite-badkamer met 'n stort wat ook 'n tweede ingang het. Daar is 'n deur wat sluit tussen die kamers. Die leefarea het 'n kombuisie, sitplek, sitkamerstel en lei na die stoep met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

No parties are allowed on the premises.
Taxi drop-offs are not allowed at the accommodation.
The en-suite rooms are not equipped for self-catering facilities and no full meals can be made in the rooms.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Seagull Family Cottage
Vanaf
Vanaf R1 575
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed met 'n aantrekkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Hierdie kamer het 'n en suite-badkamer met 'n deur wat dit van die ander slaapkamer skei en kan sluit. Die oopplanleefarea het 'n kombuisie met 'n tafel en stoele, 'n gemaklike sitkamerarea en dit lei na die onderdakstoep met buitebraaigeriewe en die groot tuin met bome en 'n klimraam.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

No parties are allowed on the premises.
Taxi drop-offs are not allowed at the accommodation.
The en-suite rooms are not equipped for self-catering facilities and no full meals can be made in the rooms.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heron Loop 540, Cintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d4f6da7a7a8929aaa7684241460ebea33e7dad1f96bf7608c0149edc0210e694234dcddbd40b13710be8c7547fcb11791c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 540 Heron Loop Cintsa East 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.820247 28.112794
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem