Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sarsden Manor

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: uMngeni Plaaslike Munisipaliteit, Balgowan, Midlands, 3275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R9 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Sarsden Manor is 'n bekoorlike plaashuis in Balgowan, KwaZulu-Natal. Hierdie huis spog met 'n mengsel van modern- en tradisionele style om 'n unieke atmosfeer te skep.

Die plaashuis beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Vier van die slaapkamers het koninggrootte-beddens en 1 slaapkamer het 2 enkelbeddens. Twee van die en suite-badkamers het elk 'n bad en 'n stort, en die ander 2 aparte badkamers het 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus, en daar is ook 'n opwaskamer. Daar is 'n eetsaal waar gaste hul maaltye kan geniet, asook 'n gimnasium. Die onthaalarea het sitplek vir 16 gaste, wat dit ideaal vir reünies en gesinsvakansies maak.

Gaste het ook toegang tot 'n swembad met 'n gazebo. Sarsden Manor is ideaal vir gaste wat Balgowan se skoonheid wil verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Sarsden Manor sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Sarsden Manor
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Melody Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 7

Ligging

  • uMngeni Plaaslike Munisipaliteit, Balgowan, Midlands, 3275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sarsden Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R9 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R9 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: uMngeni Plaaslike Munisipaliteit, Balgowan, Midlands, 3275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9795cd711209a765a489139023fd06f1cdfcd204d5eac5c1b877a2c362f3cb364e8a786e8534a9e0a2c7b6c490db1146dee0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 500 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 uMngeni Local Municipality Balgowan 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -29.441905115351 30.020770773324
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem