Santos 24
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Munro-straat, Eenheid 24 Santos, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 690 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Santos 24 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op die strandfront van Santosstrand, Mosselbaai en is loopafstand vanaf verskeie winkels en restaurante.
Dié woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n dubbelslaapbank vir kinders. Gaste moet egter hul eie beddegoed vir die slaapbank saambring. Verder is daar 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n groot balkon met braaigeriewe en sitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Santos 24 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Point Geverifieer
Eiendomme 53
Resensies 150
Jaar gelys 8
Ligging
- Munro-straat, Eenheid 24 Santos, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Santosbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Munro-straat, Eenheid 24 Santos, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom