Sandy Toes & Salty Kisses
Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 25 Mrt 2024 tot 30 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 89, Montrose 107, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 100R660 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sandy Toes & Salty Kisses is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel vir 4 gaste en dit is stapafstand vanaf die strand in Amanzimtoti.
Die woonstel het 'n slaapkamer met 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. 'n Stapelbed is in die gang beskikbaar. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is 'n kampbedjie en 'n wasmasjien beskikbaar.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en yskas. In die sitkamer is daar 'n plafonwaaier en 'n TV met volledige DStv.
Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Die eenheid is baie veilig. Daar is klapslot-veiligheidshekke op die balkon en voor die venster in die sitarea met die see-uitsig.
Sandy Toes & Salty Kisses is 400 m vanaf Funland en restaurante, en 800 m vanaf die Toti Mall.
Slaapplek
’n Bespreking by Sandy Toes & Salty Kisses sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Candice Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 105
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kusweg 89, Montrose 107, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sandy Toes & Salty Kisses het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 89, Montrose 107, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom