Sandy Shores Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jade Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 10 maande
Opsomming van Resensie
Linda V - Mei 2024
Algehele gradering
Onvergeetlik. Beveel Sandy Shores Cottage beslis aan.
Margie F - Mei 2024
Algehele gradering
A stay worthy of a return.
Annie M - Mei 2024
Algehele gradering
Comfortable, clean, well equipped. Perfect!
Sandy Shores Cottage se terugvoer
Thanks, Annie! It was a pleasure having you and we hope to see you again soon!
Keenan F - Apr 2024
Algehele gradering
Delightful.
Sandy Shores Cottage se terugvoer
Thank you, Keenan! It was a pleasure having you. We hope to see you again
Cailynn B - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful, value for money, relaxing.
Sandy Shores Cottage se terugvoer
Thanks, Cailynn! I'm glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon!
Derek M - Apr 2024
Algehele gradering
Puik!
Sandy Shores Cottage se terugvoer
Dankie, Derek. Ons is so bly julle het dit geniet! Dit was 'n plesier om julle hier te hê en hoop om julle weer te sien.
Joré V - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon, modern, privaat en bekostigbaar!
Lees meerSandy Shores Cottage se terugvoer
Dankie Joré, ons is so bly julle het dit geniet
Angelo P - Feb 2024
Algehele gradering
Great.
Sandy Shores Cottage se terugvoer
Thank you, Angelo! It was an absolute pleasure having you and we hope to see you again
Anita V - Feb 2024
Algehele gradering
Great comfortable stay.
Sandy Shores Cottage se terugvoer
Thank you, Anita! Your brother and his wife were lovely guests and are always welcome
Tessa S - Jan 2024
Algehele gradering
Veilig en pragtige oornag geriewe.
Sandy Shores Cottage se terugvoer
Dankie Tessa, ons is so bly julle het dit geniet! Dit was 'n plesier om julle hier te hê en hoop om julle weer te sien.
Roxanne K - Jan 2024
Algehele gradering
Department nice clean very accommodating. Will I do it again yes.
Sandy Shores Cottage se terugvoer
Thank you, Marchelle! It was a pleasure having you, and we hope to see you again soon.
Mauritz D - Des 2023
Algehele gradering
Meer as waarde vir geld.
Sandy Shores Cottage se terugvoer
Baie dankie Mauritz, ons is so bly julle het dit geniet! Dit was 'n plesier om jul hier te hê en hoop om julle weer te sien.
Trystan N - Des 2023
Algehele gradering
It is so above standards.
Sandy Shores Cottage se terugvoer
Thank you, Trystan! It was an absolute pleasure having you and we hope to see you again soon
Megan M - Nov 2023
Algehele gradering
Skoon, modern en goeie waarde vir geld.
Sandy Shores Cottage se terugvoer
Dankie Megan, ons is so bly julle het dit geniet! Dit was 'n plesier om jul hier te hê en hoop om julle weer te sien.
Estelle B - Nov 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf gewees.
Sandy Shores Cottage se terugvoer
Dankie Estelle, ons is so bly julle het dit geniet. Dit was 'n plesier om julle hier te hê en hoop om julle weer te sien.
Hester D - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf, vriendelike gasheer, goed toegerus.
Sandy Shores Cottage se terugvoer
Dankie Hester, ons is so bly julle het dit geniet. Dit was n plesier om jul hier te hê en hoop om julle weer to sien.
Marene W - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker gebly in die moderne woonstel.
Sandy Shores Cottage se terugvoer
Dankie Marene, ons is bly julle het dit geniet. Dit was n plesier om jul hier te hê.
Sonja V - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker wegbreek naweek!
Sandy Shores Cottage se terugvoer
Dankie Sonja. Dit was a plesier om julle by ons te hê. Ons hoop om julle weer to sien.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retief-singel 61, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom