Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandton Slippers B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ruth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Sandton Slippers B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ilse W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry. Heerlike ontbyt. Goed gelee.

Gasvry. Heerlike ontbyt. Sal beslis weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalena M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalena M
Saam met vriende

Lieflike verblyf.

Dis ons tweede keer wat ons hier bly, die keer vir 'n week lank. Voel soos ons huis weg van huis af. Ruth is 'n amazing mens en gasvrou. Sy het regtig uit haar pad uit gegaan om in ons almal se behoeftes te voorsien. Ek sal weer en weer by Sandton Slippers boek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalena M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalena M
Saam met eggenoot / lewensmaat

10 uit 10.

Ek sal vir seker Sandton Slippers aanbeveel. Kamers lyk mooier as op die foto's. Ons kamer was silwerskoon, netjies en mooi. Gastehuis was stil en area baie stil en veilig. Ontbyt was baie lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David D
Enkelreisiger

Ruth het seker gemaak dat niks skort nie.

Ruth was 'n fantastiese gasvrou. Ek moes vroeg Saterdagoggend vertrek om betyds te wees vir 'n byeenkoms en niks was te veel vir haar nie. Alles was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, bedagsaam en toeganklik.

Ruth is 'n besonderse gasvrou, en jy voel dadelik tuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Drika L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drika L
Saam met vriende

Fantasties.

Ons is wonderlik ontvang en die kamers was ongelooflik netjies en mooi. Ontbyt was perfek en area was baie veilig. Ruth is 'n ongelooflik gasvrou. Sal enige tyd weer by julle bly. 10 uit 10 in my boeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dadelik baie tuis gevoel.

Hulle het ons baie vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ntsie T - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntsie T
Besigheidsreis

This is a wonderful place to stay and very convenient.

Welcoming reception, cleanliness and a convenient place. This is indeed a place to recommend to friends and colleagues. I'd give it a thumbsup.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandton Slippers B&B se terugvoer

Easygoing and positive guests like you are such a pleasure to host. We hope to see you again soon. With love from Ruth and all at Sandton Slippers.

Sandton Slippers B&B
Braam S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam S
Besigheidsreis

5-ster diens en geriewe.

Absoluut fantasties! Veilige omgewing, goed geprys en vriendelike diens! Kon nie vir beter vra nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aronsohnstraat 18, Lyme Park Uitgang 4, Sandton, 2195, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa54677ae757924ad5d447a3f3725886b471fc1bfa2c3c5e6aaa16806824d209b8f54ac6da87d6776b51f5e0156ecba284041?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 18 Aronsohn Road Lyme Park ext.4 2195 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.090018384069 28.012169109762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem