Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Johann Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 102
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Jakes C - Mrt 2024
Algehele gradering
Good amenities, but a schlep to open and lock the front door and take the key.
Carel T - Feb 2024
Algehele gradering
Goed.
Bongiwe N - Jan 2024
Algehele gradering
No complaints.
Roslynn S - Jan 2024
Algehele gradering
Sandstone Manor was baie klein, maar netjies.
Erika G - Nov 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Glyn W - Jul 2023
Algehele gradering
Good value for money and very well-located.
Mariette M - Apr 2023
Algehele gradering
Gemaklike, skoon verblyf naby restaurante en midde-dorp. Mooi see-uitsig van die voorstoep van die gebou af. Kamer het geen uitsig nie.
Sandstone Manor se terugvoer
Dankie Mariette, sien dan miskien weer.
Kobus J - Jan 2023
Algehele gradering
Vriendelike mense, skoon en veilig.
Sandstone Manor se terugvoer
Dankie Kobus. Dit was 'n plesier om julle hier te kon gehad het.
Stephen W - Des 2022
Algehele gradering
Goeie bestuur.
Sandstone Manor se terugvoer
Dankie Stephen.
Nicolette D - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige blyplek.
Joanne B - Jul 2022
Algehele gradering
Terug geneem in tyd. Absoluut pragtig.
Wilhelmina S - Jul 2022
Algehele gradering
Baie gesellige plekkie. Historiese, ou gebou, maar mooi opgepas.
Lizl D - Mei 2022
Algehele gradering
Lovely historical building with quaint finishes.
Ingrid L - Feb 2022
Algehele gradering
My sisters and I felt right at home at Sandstone Manor! Johann went out of his way for us by assisting with bookings for taxis, arranging dinners and bringing it to us at the Manor.
Jackie O - Nov 2021
Algehele gradering
Het dit baie geniet en sal enige tyd weer daar tuisgaan.
Cj P - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige, ou, antieke museum effek.
Theresa J - Okt 2021
Algehele gradering
Baie ongerieflik.
Eunette B - Sep 2021
Algehele gradering
Dit is soos om terug te gaan in tyd met 'n goeie see-uitsig!
Sharon G - Jul 2021
Algehele gradering
It was a pleasant stay. Johan is the most friendliest host.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was aangename verblyf. Johan is die vriendelikste gasheer.
Lekker skoon plek. Goeie beddegoed. Baie veilige plek en ligging perfek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Noel S - Jul 2021
Algehele gradering
Baie Lekker!
Deon D - Jun 2021
Algehele gradering
Aangenaam, maar met sommige basiese klagtes.
Lees meerJaime V - Mei 2021
Algehele gradering
Het net 1 nag daar oorgeslaap.
Lees meerSandstone Manor se terugvoer
Dankie, bly julle het dit geniet. Dankie vir die voorstel sal werk maak daarvan
Charlene A. L - Apr 2021
Algehele gradering
Netjiese en groot kamer.
Andre S - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker plek om vir een nag oor te slaap.
Sandstone Manor se terugvoer
Dankie Andre, ek is bly julle het dit geniet en sien volgende keer. Groete, Johann.
Marelize S - Apr 2021
Algehele gradering
Ideale ligging, veilig en goeie area.
Jan S - Apr 2021
Algehele gradering
Die nostalgie van die ou gebou laat 'n mens verwonderd oor die bouproses van jare gelede.
Donovan A - Mrt 2021
Algehele gradering
Excellent
Janetta I - Mrt 2021
Algehele gradering
No towels, we went and took one towel from another open bedroom which we shared.
Lees meerGerrie O - Mrt 2021
Algehele gradering
Great! Beste plekkie ooit!
Charles G - Feb 2021
Algehele gradering
Lekker rustige 2 aande hier spandeer!
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Mike O - Jul 2019
Algehele gradering
A great home away from home experience.
Natie M - Jul 2019
Algehele gradering
Oornag.
Paul N - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Chrisjan P - Apr 2019
Algehele gradering
Onvergeetlike ervaring.
Henry H - Aug 2018
Algehele gradering
Sal weer daar gaan bly, baie aangenaam.
Sandstone Manor se terugvoer
Dankie Henry sien volgende keer.
Groete Johann.
Ilze S - Aug 2018
Algehele gradering
Ons het slegs 'n oornagslaapplek gesoek en was aangenaam verras deur die keurige akkommodasie teen 'n billike tarief.
Sandstone Manor se terugvoer
Dankie Ilze bly julle het dit geniet sien weer.
Groete Johann
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Montagustraat 94, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom