Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandspoor

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duykereiland-rylaan 5, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sandspoor bied gerieflike selfsorgverblyf op die eienaars se perseel in St. Helenabaai, aan die Weskus.

Verblyf word in 2 eenhede gebied, naamlik Perlemoenskulp en Mosselskulp. Elke eenheid het 'n privaat ingang. Perlemoenskulp bied slaapplek aan 6 volwassenes en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die slaapkamers het gemaklike beddens en het elkeen ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser in die aparte opwaskamer. Die kombuis lei na 'n eetarea met sitplek vir 8 en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek. Hierdie eenheid het ook 'n binnebraai-area.

Mosselskulp het slaapplek vir 4 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 1 kind onder die ouderdom van 12. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n tafel met sitplek vir 4 toegerus is.

Elke eenheid het 'n TV met die volle DStv-pakket, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Sandspoor
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • Duykereiland-rylaan 5, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandspoor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duykereiland-rylaan 5, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA920c69f0ac952ffb047896743851b960f57eb15c4b0b5ad9173364f39f4542495d636d17e74bc5e661de486567f43605336d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 5 Duyker Eiland Drive St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.73174621527 17.916357964279
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem