Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandspoor

Selfsorg
Mosselskulp
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim woonstel is tussen die eienaars se hoofhuis en die hoofhuurhuis geleë, maar het 'n privaat ingang. Dié eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 1 kind onder die ouderdom van 12. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n tafel met sitplek vir 4 toegerus is. Daar is 'n TV met die volle DStv-pakket in die eenheid en gratis WiFi is beskikbaar. 'n Buitebraai kan op versoek gereël word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito moet direk aan die verblyf betaal word:
- R2000 vir Perlemoenskulp
- R1000 vir Mosselskulp
Linne, bad- en strandhanddoeke word voorsien.
Rook is in die eenheid verbode.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie, tensy dit vooraf met Sandspoor se eienaar gereël is.
Voertuie word nie op die strand toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Perlemoenskulp
Vanaf
Vanaf R3 800
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié huis het slaapplek vir 6 volwassenes en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n dubbelslaapbank in die gemeenskaplike area vir 1 volwassene of 2 kinders. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke slaapkamer lei na 'n balkon wat deur die gaste van hierdie slaapkamers gedeel word. Die balkon is teen die wind beskut en ideaal om na die sonsondergang te kyk. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser in die aparte opwaskamer. Die kombuis lei na 'n eetarea met sitplek vir 8, 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Dié huis het ook 'n binnebraai-area met 'n asemrowende see-uitsig.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito moet direk aan die verblyf betaal word:
- R2000 vir Perlemoenskulp
- R1000 vir Mosselskulp
Linne, bad- en strandhanddoeke word voorsien.
Rook is in die eenheid verbode.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie, tensy dit vooraf met Sandspoor se eienaar gereël is.
Voertuie word nie op die strand toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duykereiland-rylaan 5, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA920c69f0ac952ffb047896743851b960f57eb15c4b0b5ad9173364f39f4542495d636d17e74bc5e661de486567f43605336d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 5 Duyker Eiland Drive St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.73174621527 17.916357964279
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem