Sands Umdloti Beach Front Apartment
Kry 40% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 25 Apr 2024 tot 21 Nov 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: North Beach-weg 19, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 500R2 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sands Umdloti Beach Front Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel met 'n pragtige uitsig oor die Indiese Oseaan. Die woonstel is in 'n kompleks in Umdloti, net oorkant die strand.
Dit is op die vyfde verdieping en bied 'n groot balkon waar gaste buitelugetes kan geniet en kan braai terwyl hulle die see dophou vir walvisse en dolfyne.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer is helder en lugtig en het lugversorging, 'n privaat balkon met 'n see-uitsig, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die ander 2 slaapkamers front na die see en lei beide na 'n onderdakbalkon. Albei slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en daar is bad- en stortgeriewe in die woonstel.
Die ruim oopplan-eetarea en -sitarea het 'n slim-TV met Netflix. Die sitarea front na die see en bied direkte toegang tot die balkon. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, koffiemasjien, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser toegerus.
Gaste het toegang tot onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerhek.
Slaapplek
’n Bespreking by Sands Umdloti Beach Front Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 183
Jaar gelys 9
Ligging
- North Beach-weg 19, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sands Umdloti Beach Front Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umdloti Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: North Beach-weg 19, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom