Sand Banks
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vivian-weg 674, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R8 995R5 997 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Sand Banks bied gerieflike verblyf aan 'n groot groep van 12 gaste in 'n selfsorghuis op Pringlebaai se strandfront.
Dié dubbelverdiepinghuis het slaapkamers en 'n kombuis op albei verdiepings. Die boonste verdieping het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, en lei na 'n sonnige sitkamer. Die boonste verdieping het ook 'n oopplan-kombuis, -eetarea, -sitkamer met 'n kaggel en lei na 'n dek met 'n see-uitsig.
Daar is 4 slaapkamers op die onderste verdieping wat elk 'n dubbelbed het en die een kamer het ook 'n koninggrootte-bed het. Drie van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. 'n Kombuisie en sitkamer is op die onderste verdieping beskikbaar en lei na 'n stoep.
Die kombuise is toegerus met 'n mikrogolf, yskas, vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër in die motorhuis, stoof, oond, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n eetarea. WiFi is ook beskikbaar en die sitkamer het 'n TV mettoegang tot Netflix.
Daar is 'n balkon op die boonste verdieping wat oop- of toegemaak kan word, asook 'n speletjieskamer met 'n pool-, tennis- en sokkertafel. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien. Die huis is toegerus met 'n kragopwekker en 'n skoonmaker kan op versoek gereël word. Een motorhuis is beskikbaar vir parkeerplek. Daar is 'n kragopwekker teen R500 beskikbaar en gaste moet die brandstof self betaal.
Alle verblyf in Pringlebaai kom met 'n waarskuwing oor wild en Chacma-bobbejane in die omgewing. Onthou en respekteer asb. die feit dat dit in 'n bewaringsgebied is. Skoonmaakdienste is nie ingesluit nie, maar 'n skoonmaker kan gereël word op versoek en teen ekstra koste.
Slaapplek
’n Bespreking by Sand Banks sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kaggel
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Anneke Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 88
Jaar gelys 5
Ligging
- Vivian-weg 674, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink Sand Banks het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pringlebaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vivian-weg 674, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom