Sancor Selfsorg 5
Kry 35% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 13 Sep 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 29, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 250R813 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sancor Selfsorg 5 is 'n selfsorgwoonstel in De Bakke, Mosselbaai. Dit is net 300 m vanaf Santos-strand.
Die eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n slaapbank vir kinders in die sitarea. Die badkamer het 'n hoekbad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Maaltye kan by die etenstafel genuttig word. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Dit lei na die stoep wat 'n lieflike uitsig het. Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is ook beskikbaar.
Besienswaardighede in die omgewing sluit die Bartolomeus Dias Museumkompleks, die Poskantoorboom, Kaap St. Blaize Vuurtoring en die Tuinroete Casino in. Aktiwiteite sluit gholf, valskermspring, haaihokduik, visvang, 4x4-roetes, voetslaan en staproetes, sandplankry en die Langeberg Mall met 'n rits winkels en restaurante in.
Slaapplek
’n Bespreking by Sancor Selfsorg 5 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 113
Jaar gelys 7
Ligging
- Langstraat 29, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Sancor Selfsorg 5 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Santosbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 29, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom