San Lameer Villa 10401
Kry 15% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 13 Mei 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer-landgoed R61, San Lameer Villa 10401, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 580R1 343 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
San Lameer Villa 10401 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls bied iets vir elke lid van die gesin. Die 200 hektaar-bewarea waarop dit geleë is spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 pragtige Blouvlagstrande.
Dié villa het slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en lugversorging. Daar is 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea met lugversorging.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetkamer het sitplek vir 5 gaste, en die sitkamer het 'n bank, 2 stoele en 'n TV met sekere DStv-kanale. Trappe lei na die villa.
Die leefarea lei na 'n pragtige patio met 'n etenstafel en braaigeriewe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Internet
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 67
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- San Lameer-landgoed R61, San Lameer Villa 10401, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Sanlameer Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer-landgoed R61, San Lameer Villa 10401, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom