Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sam's

Selfsorg
Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 13 Mei 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 16de Laan 20, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 R1 650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sam's is 'n bekoorlike vakansiehuis wat selfsorgverblyf in die kusdorpie Hermanus bied. Die perseel is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n gerieflike plek om te bly vir 'n seevakansie.

Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers op die onderste verdieping. Daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gaste deel 2 badkamers met 'n bad en 'n stort onderskeidelik.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, koffiemasjien en 'n skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike bank en 'n TV. Die boonste verdieping bied toegang tot 'n onderdak-balkon met ingeboude braaigeriewe en 'n etenstafel.

Daar is gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Sam's sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Sam's
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 92

Resensies 445

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 16de Laan 20, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sam's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
R2 200 R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 16de Laan 20, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaae2296dae294db5ad40b16721500029d663080ae9ac1be6b992f073425a40dfbb3d18d9baba75ab56892ac041041fd65c34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 20 16th Avenue Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.4117439 19.2981943
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem