Sakpas Kus Akkommodasie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Marina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 168
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Benita F - Apr 2024
Algehele gradering
Terrein is beslis nie geskik vir klein kinders of ouer persone nie.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Beste Benita, baie dankie vir jou ondersteuning en resensie. Ek reageer graag en hoop dat jy ons kant van die munt sal insien. Dit is algemene praktyk in die selfsorgbedryf dat gaste self inklok en uitklok. Van ons eenhede het selfs spesiale sleutelboksies met kodes. Dit bied vryheid en privaatheid aan die gaste. Dit is nie ons beleid om gaste af te sien nie. Sommige gaste vertrek in vroeë oggendure. In sommige gevalle vra gaste vir 'n uitklok-inspeksie wat ons dan met graagte doen.
Benita, jy was nie self hier nie en het namens jou familie 2 van ons eenhede bespreek. Ek vermoed jy het nie die fotos vir hulle gewys nie? Die ligging en terrein is duidelik op ons profiel uiteengesit met fotos en verduidelikings. Ons is 5km van die seefront. Dit lyk asof hulle of die seefront wou wees, dan was ons akkommodasie nie die regte keuse nie. Ons kry gereelde gaste wat weer en weer terugkom vir ons rustige, lieflike uitsig, netjiese akkommodasie en sakpas-pryse, van ouderdomme 0 tot 90. Die ouer garde geniet die studio omdat jy jou motor reg langs die ingang kan parkeer. Kinders onder 3 moet maar op enige plek mooi opgepas word waar trappe is, selfs die strand.
Garold J - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Anneline B - Apr 2024
Algehele gradering
Was die moeite werd. Baie lekker gekuier. Sal definitief weer gebruik maak van julle.
Estelle V - Apr 2024
Algehele gradering
Vir 'n kort oorslaap is Sakpas Kus Akkommodasie ideaal.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir jou ondersteuning en resensie. Groete tot weer siens.
Gerda D - Apr 2024
Algehele gradering
Huis-tot-huis ervaring.
Michael F - Apr 2024
Algehele gradering
Beste plek ooit enige tyd weer gaan.
Sharon L - Apr 2024
Algehele gradering
Had a wonderful stay here.
Laetitia V - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Jaco S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Andries V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie rustige en veilige plekkie met mooi uitsig en vriendelike mense, sal weer gaan.
Sarel D - Mrt 2024
Algehele gradering
Het net een nag oorgeslaap, was stil en rustig.
James D - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflike verblyf teen billike tarief.
Lees meerAthel R - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het die rustigheid rondom ons geniet.
Velencia J - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was baie rustig, pragtige uitsig, baie gemaklik, naby winkels en geen krag.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Hi Valencia, baie dankie vir jou ondersteuning en resensie, ons waardeer dit. Jy bedoel seker 'geen kragonderbrekings' ne, omdat ons sonkrag het.
Talia G - Feb 2024
Algehele gradering
Highly recommend, especially for the beautiful view and nice rooms.
Shirwa J - Feb 2024
Algehele gradering
We had a very warm welcome. Lovely hosts.
Chantel J - Feb 2024
Algehele gradering
Was shap shap soos mieliepap.
Collin B - Feb 2024
Algehele gradering
Nice place we stayed.
Letitia G - Jan 2024
Algehele gradering
Baie stil en rustig.
Phillip M - Jan 2024
Algehele gradering
Value for money.
Nazeem K - Jan 2024
Algehele gradering
Good for overnight stay.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Dear Nazeem, it was a pleasure to meet such a pleasant guest like yourself. We're sorry to hear that you did not sleep well. We noticed the lights were on right through the night. The mattress has been replaced recently; it's just not a super firm mattress. We checked and could not find any "ditches". The upside of the gas geyser is that load shedding does not affect your shower. If you follow the instructions, it should not be a problem to have instant steamy hot water.
Thank you once again for your support.
Jenny J - Jan 2024
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
Constance P - Des 2023
Algehele gradering
Baie netjies - mooi uitsig - baie vriendelike diens en lekker gebly!
Lees meerSakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Beste Constance, baie dankie vir die goeie resensie en jul ondersteuning. Ons hoop om jul weer te sien. Groete
Marianka M - Des 2023
Algehele gradering
Oornag verblyf.
Landi S - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Landi. Ons waardeer ook jou ondersteuning.
Marilize N - Nov 2023
Algehele gradering
Eenheid was skoon, netjies en baie gerieflik.
Letitia G - Nov 2023
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het.
Miemie V - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker en mooi uitsig.
Marie V - Nov 2023
Algehele gradering
Al's was perfek goeie gehalte.
Japie H - Nov 2023
Algehele gradering
Skoon netjies en baie lekker.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Goeie dag. Lojale gaste soos julle is vir ons goud werd. Ons waardeer julle. Voorspoed. Groete
Elouise H - Okt 2023
Algehele gradering
Baie oulike gerieflike plekkie.
Jt B - Okt 2023
Algehele gradering
Definitely value for money.
Colla T - Okt 2023
Algehele gradering
Baie tuis, rustig.
Elniamarene B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld en alles wat benodig word.
Charmaine V - Okt 2023
Algehele gradering
Comfortable and well positioned.
Lees meerLiney C - Sep 2023
Algehele gradering
Baie rustig en veilig.
Japie H - Sep 2023
Algehele gradering
Gemaklik, rustig en skoon.
Wendi L - Sep 2023
Algehele gradering
Beveel aan. Verwelkomend.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Hi Wendi. Dankie vir jul ondersteuning. Dit was spesiaal dat jul hier jul huwelikspadjie begin het. Alles wat mooi is.
Brandon R - Sep 2023
Algehele gradering
Relaxing.
Lyzette V - Sep 2023
Algehele gradering
Was baie lekker, mooi plek.
Margie S - Sep 2023
Algehele gradering
Spacious, clean and comfortable stay.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Dear Margie. Thank you for being friendly and kind. Thanks for your support and review. Blessings
Jacques V - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig en stil.
John K - Aug 2023
Algehele gradering
Juweel blyplek in Hartenbos.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning en resensie.
Marietjie D - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Nogmaals dankie vir jul ondersteuning en ook resensie. Was goed om jul te ontmoet. Voorspoed.
Anna-rita K - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Ria N - Jul 2023
Algehele gradering
Rustige en stil rusplekkie.
Tania J - Jun 2023
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het. Verwagtinge is nagekom.
Kayda J - Jun 2023
Algehele gradering
Was baie lekker en baie kalm.
Dillon G - Jun 2023
Algehele gradering
Ons het vreeslik lekker gebly, ons gasheer en gasvrou was baie vriendelik en sal enige tyd weer daar gaan bly.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie Dillon. Dit was lekker om julle te kon akkommodeer. Voorspoed.
Tharina S - Mei 2023
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het was daar.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Beste Tharina, baie dankie vir jul ondersteuning en resensie. Ons waardeer dit. Voorspoed. Marina en Hein
Hubert R - Mei 2023
Algehele gradering
Fine
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Dear Hubert, thank you for your support. Maybe the wifi router had to be reset. There is fibre internet. We encounter problems from time to time during loadshedding. Fortunately we installed an inverter now. We are sorry that you did not report it to us. The studio is our most affordable unit and is a basement unit, if you close the door, you have to switch on a light. Better to leave the door with the safety cate open, Regards Marina
Alicia V - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was baie gesellig en privaat. Die eienaar was baie vriendelik en bedagsaam. Ons het baie lekker gekuier.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Beste Alicia, baie dankie vir die resensie en jul ondersteuning. Ons hoop om jul weer in die toekoms te akkommodeer. Groetnis Marina en Hein
Chante A - Apr 2023
Algehele gradering
It was a pleasant stay, very comfortable.
Shiyaam V - Apr 2023
Algehele gradering
Die verblyf was waarde vir ons geld en die omgewing was veilig vir ons as gesin.
Liesl S - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het oorgebly onderweg na Kaapstad.
George S - Apr 2023
Algehele gradering
Uitsig buiteverblyf. Pragtig.
Adele V - Apr 2023
Algehele gradering
Het baie lekker gebly.
Daniel M - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie keuse.
Margaret J - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
Siela A - Mrt 2023
Algehele gradering
Very safe and clean unit. Back-up power during load shedding. Good value for money.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Thank you for your support and review. We appreciate that. I just want to mention for the sake of potential guests, that only the "Studio unit" has no front verandah and therefore the special price, the other units have amazing views. We would really be so happy if we could host you again in the future, in one of the other units to show off our views. Warm regards.
Nelia H - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon met WiFi en voorsiening vir load shedding.
Marle N - Feb 2023
Algehele gradering
Bekostigbaar, aangenaam en veilig.
Babs H - Feb 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike mense. Skoon en netjies!
Riaan J - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was baie rustig en kalm.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Ons waardeer jou resensie en ondersteuning. Dankie Riaan.
Marlene S - Feb 2023
Algehele gradering
Perfekte Vakansieverblyf.
Sam R - Jan 2023
Algehele gradering
Was aangenaam.
Lesley-ann M - Jan 2023
Algehele gradering
Amazing.
Ruaan K - Des 2022
Algehele gradering
Perfekte plekkie vir oornag of vir mense wat heeldag uit is en net slaapplek benodig.
Elize W - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties, rustig en beeldskone uitsig.
Willie B - Des 2022
Algehele gradering
Gasvry met mooi uitsig.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Dankie vir jul ondersteuning en resensie. Ons sal ondersoek instel na die matras, jammer daaroor. Ons akkommodasie is 5km van die strand en groter winkels, daarom bied ons sakpaspryse. Akkommodasie by die strand is veel duurder.
Marilise N - Nov 2022
Algehele gradering
Amazing.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Beste Marlise, dankie vir jul resensie en ondersteuning. Vriendelike groete, Marina en Hein.
Adri V - Nov 2022
Algehele gradering
Kon nie vir beter gevra het nie!
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Dankie vir jul resensie en ondersteuning, Adri.
Dit was lekker om jul te ontmoet.
Voorspoed.
Gerrit S - Nov 2022
Algehele gradering
Baie rustig, skoon en netjiese plek.
Pierre C - Nov 2022
Algehele gradering
Steil oprit.
Jaco P - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Christine R - Nov 2022
Algehele gradering
Ek sal definitief weer daar gaan bly.
Lees meerSakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Beste Christine. Dankie vir jou positiewe Resensie. Ons waardeer dit en ook julle ondersteuning. Dit was n plesier om sulke aangename gaste te ontvang. Dankie ook vir die netjiese Kothuis wat jul agtergelaat het. Mooi bly.
Shamall-dean R - Nov 2022
Algehele gradering
Very relaxing and safe area.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie en julle ondersteuning. Dit was aangenaam om julle te akkommodeer.
Groete
Suzanne V - Okt 2022
Algehele gradering
Kort oornagverblyf.
Tanya D - Okt 2022
Algehele gradering
Mooi uitsigt, silwer skoon geriewe, sagte handdoeke en snoesige beddegoed met gashere wat jou lekker tuis laat voel.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Tanya. Dit is heerlik om jou ontmoet. Dankie vir jul ondersteuning.
Francois N - Okt 2022
Algehele gradering
We had a lovely stay as Sakpas Kus accommodation.
Jc S - Okt 2022
Algehele gradering
Dankie vir 'n baie gerieflike, skoon en veilige awesome plek. Die gasheer en gasvrou was die beste wat ons in 'n lank tyd ontmoet het.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir julle goeie resensie en ondersteuning. Julle is modelgaste. Voorspoed. Groete
Chrisan V - Okt 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Amor D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie rustige kuier.
Hj P - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Andrea F - Okt 2022
Algehele gradering
Baie baie heerlik.
Erica L - Sep 2022
Algehele gradering
It fitted our needs for the weekend.
Hein J - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Barney B - Sep 2022
Algehele gradering
Besonders aangenaam en baie vriedelike ontvangs.
Petronella S - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies, vriendelik, waarde vir geld.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Ons waardeer jul ondersteuning en resensie. Voorspoed
Elmarie G - Aug 2022
Algehele gradering
Fantastiese omgee-ervaring - dankie.
Dieter B - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker knus om te oornag.
Anél K - Aug 2022
Algehele gradering
Ons het net een aand oor geslaap. Alles was daar wat ons nodig gehad het.
Emile S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Nicolas B - Aug 2022
Algehele gradering
Gemaklike verblyf teen 'n goeie prys.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning en goeie terugvoering.
Jul het egter nie die DStv Applikasie en Smart TV reg verstaan nie. Jul kon enige kanaal gekies het. Jammer dat jul nie gevra het nie. Volgende keer sal ons dit uitsorteer.
Groete
Veronique W - Aug 2022
Algehele gradering
Was lekker en eienaars was behulpsaam.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Dit was n plesier om julle te ontvang. Dankie vir jul ondersteuning.
Fritz W - Jul 2022
Algehele gradering
Best value for money.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Thank you for your support and review. It was great meeting you. Blessings.
Delano H - Jul 2022
Algehele gradering
Mooi uitsig oor die stille natuur.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Weereens dankie vir jul ondersteuning, dit is lekker dat jul weer by ons kom uitspan.
Dankie vir die resensie. Voorspoed.
Tanya M - Jul 2022
Algehele gradering
Value for money, lovely owners, breathtaking view!
Dean C - Jul 2022
Algehele gradering
Was perfek.
Albert T - Jul 2022
Algehele gradering
Netjiese plek met' n rustige atmosfeer.
Martie M - Jul 2022
Algehele gradering
Dis veilig en het mooi uitsig oor die berge.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie en jul ondersteuning. Ons hoop om jul weer in die toekoms te kan akkommodeer. Groete
Louw B - Jun 2022
Algehele gradering
Baie tevrede.
Brandon R - Mei 2022
Algehele gradering
Was perfect for me and spouse, everything at hand.
Kelley-ann P - Mei 2022
Algehele gradering
Asemrowend en rustige wegbreek.
Alicia G - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Lees meerDebra T - Mei 2022
Algehele gradering
Gemaklik spasie, veilig en met DStv.
Paul S - Mei 2022
Algehele gradering
Lieflik.
Noel P - Apr 2022
Algehele gradering
Definitief waarde vir geld en meer as wat ons verwag het.
Sonja H - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker, waarde vir geld. Sal beslis weer gaan.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Liewe Sonja, baie dankie vir jul ondersteuning en mooi resensie. Groetnis
Annelene A - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker, rustige atmosfeer.
Elize K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Adri V - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfekte oornaggerief.
Michael K - Feb 2022
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld.
Nanette B - Feb 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie en ondersteuning. Ons hoop om jul weer te kan akkommodeer. Groetnis Marina en Hein.
Coenraad V - Feb 2022
Algehele gradering
Die trappies van die parkeerarea na die woonstel is gevaarlik!
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Die buitetrap is inderdaad nie bedoel vir mense wat moeilik beweeg nie.
Meer as 5 trappe is gewoonlik nie geskik vir mense wat moeilik beweeg nie, nie noodwendig aan ouderdom gekoppel nie.
Dankie ons het die trap gediens.
Vriendelike groete.
Franchelle J - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was regtig baie lekker en was so vriendelik verwelkom.
Louis D - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld met vriendelike diens.
Jannie G - Jan 2022
Algehele gradering
Baie gasvrye ontvangs, goeie ligging, maar matras in kothuis is in 'n baie swak toestand.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Beste Jannie, ons vra om verskoning dat die matras stukkend was. Dit is betreklik nuut en ons was nie daarvan bewus nie. Dit is 'n verleentheid vir ons. Dankie, ons het dit vervang.
Joané B - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Marita V - Des 2021
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf.
Willie H - Des 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld!
Gerhard F - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelik, skoon en gemaklik
Danie J - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker gebly
David D - Nov 2021
Algehele gradering
Rustige, ontspannende atmosfeer.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir die resensie en jul besoek. Sien jul graag weer. Groete
Jean-marie J - Nov 2021
Algehele gradering
Relaxing and amazing
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Aww. Baie dankie vir die mooi resensie en jul ondersteuning.
Ons waardeer dit en sien uit om jul vriendelike mense weer te ontvang.
Anita R - Okt 2021
Algehele gradering
Billike tarief en super veilig.
Danzill J - Okt 2021
Algehele gradering
Die kuier was baie lekker.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Dankie Danzil. Ons sal jou graag weer akkommodeer.
Rita V - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik en gemaklik.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie en ondersteuning. Hoop om jul weer te kan akkommodeer. Voorspoed.
Jean W - Okt 2021
Algehele gradering
Goeie naweek in Hartenbos.
Gizelle W - Sep 2021
Algehele gradering
Won't stay anywhere else in Mossel Bay.
Katelene J - Sep 2021
Algehele gradering
Vreeslik lekker!
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning. Kom kuier gerus weer.
Yvette V - Aug 2021
Algehele gradering
Die plekkie is baie netjies en skoon.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Dankie vir julle ondersteuning, hoop om julle weer te kan akkommodeer. Groete
Hannes K - Jul 2021
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir die resensie en jul ondersteuning. Weet jul gaan baie lekker hier woon. Voorspoed.
Annerie H - Jul 2021
Algehele gradering
Gasvryheid uitstekend met 'n asemrowende uitsig.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Beste Annerie, baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit en jul ondersteuning.
Hoop om jul weer te kan akkomodeer.
Mariaan G - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning, julle was modelgaste. Sien jul binnekort, veilig wees.
Eddie S - Jul 2021
Algehele gradering
Netjiese verblyf.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Dankie vir die resensie. Ek is jammer dat jul ingeperk gevoel het, jul was welkom om van die ruim dek voor die huis gebruik te maak.
Groete, Marina
Frikkie S - Jun 2021
Algehele gradering
Veilig, netjies, vriendelike ontvangs, rustige omgewing.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning en resensie. Hoop om jul weer te kan akkommodeer. Groete.
Vicky M - Jun 2021
Algehele gradering
Rustig
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit.
Dankie vir jul ondersteuning ook. Hoop om jul weer te kan ontvang.
Groete
Ina V - Jun 2021
Algehele gradering
Vriendelik, gemaklik.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Dankie Ina, sal lekker wees om jul weer te ontvang.
Delano H - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker rustige plekkie.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Dankie vir jul ondersteuning, Delano, kom ontspan gerus weer by ons.
Letitia G - Mei 2021
Algehele gradering
Gerieflik vir oornag.
Johann D - Mei 2021
Algehele gradering
Skoon en gesellig
Lees meerSakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Lekker lag ek nou vir jou. Dit is darem nie so steil nie. Ons woon al 17 jaar hier en bedryf 3 jaar die kothuise.
Ons B max, Fiesta, Golf en Spark ry met gemak uit. Ons sal jul graag weer ontvang. Groete
Johan L - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker. Baie netjies.
Werner V - Apr 2021
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie, wonderlike gaste soos julle maak alles makliker. Hoop om jul weer te kan ontvang.
Heather J - Apr 2021
Algehele gradering
Netjiese oulik plek vir 2 mense.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Dankie Heather, jul is aangename, netjiese gaste. Ons hoop om jul weer te kan akkommodeer, dalk in die ander eenheid wat nie n oopplanbadkamer het nie.
Levina G - Apr 2021
Algehele gradering
Daar is niks beter as 'n rustige nagrus nie en dit is presies wat ons gehad het.
Elize H - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was die moeite werd.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Dankie Elize, ons is bly dat jul die tydjie by ons geniet het. Mooi bly.
Mari P - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie rustig
Diana R - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike ervaring. Vriendelike eienaars. Pragtige plek!
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om julle weer te kan akkommodeer.
Rita F - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons is hartlik ontvang en het meer gekry as wat ons verwag het. Baie netjiese plek met veilige parkering en op die koop toe lekker gebraai op die stoep met 'n lieflike uitsig op die berge.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir dat jy moeite gedoen het om resensie te skryf. Ons waardeer dit en jul ondersteuning. Hoop om jul weer te ontvang.
Toy N - Mrt 2021
Algehele gradering
Lieflike huisie, net 1 aand oorgeslaap.
Curtley J - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees, beslis waarde vir geld, sal dit definitief aanbeveel.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Dit was 'n plesier om jul te akkommodeer. Hoop om jul sommer gou weer te sien.
Tanya M - Mrt 2021
Algehele gradering
Mooiste uitsig!
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Dankie, dit was n plesier om jul te ontvang. Hoop om jul weer te kan akkommodeer.
Jan B - Feb 2021
Algehele gradering
Puik. Fred is baie gelukkig.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning. Dit was lekker om te sien hoe gesellig jul kuier. Hoop om jul weer te kan akkommodeer.
Euceigh J - Feb 2021
Algehele gradering
Netjies. Waarde vir jou geld.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir die resensie en jul ondersteuning. Dit was n plesier om jul te ontvang. Sien uit om julle weer te kan akkommodeer.
Eben O - Jan 2021
Algehele gradering
Ek huur baie huisies daai was een van die beste en goeie mense daar.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi resensie.
Sien uit na julle volgende besoek.
Voorspoed.
Antoinette S - Jan 2021
Algehele gradering
Baie heerlik gebly.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Dit was n plesier om julle te kon akkommodeer. Dankie dat jul die Kothuisie so mooi en skoon agtergelaat het. Ons sien uit om jul weer te ontvang.
Thomas Stephen J - Des 2020
Algehele gradering
Marina het ons vriendelik ontvang en was hulpvaardig.
Madelein F - Des 2020
Algehele gradering
Gasvrye hartsmense ons gaan weer.
Andre V - Des 2020
Algehele gradering
Netjies baie skoon en gerieflik en waarde vir geld.
Donald E - Mrt 2020
Algehele gradering
Awesome and pleasant.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Dankie Donald,
Ons waardeer dit.
Sien uit om julle weer te akkommodeer.
Hanelie S - Feb 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Dankie vir julle mooi resensie en ondersteuning.
Ons sal julle graag weer wil ontvang.
Groete
Elsabe R - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Sakpas Kus Akkommodasie se terugvoer
Ons waardeer julle resensie en ondersteuning.
Sien uit om julle weer te ontvang.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 128 Rylaan 6, Seemeeupark, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom