Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saffier River Cottage Farmstay

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Daar is nie 'n TV in die kothuis nie.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Neem asb. kennis dar daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. 'n SUV of 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle aankoms, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R344, Arbroath Plaas, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaceabc95f778223171c9dc6b9a1811365f05183201839c4eff721e906ba874a40ef648d6135d136bee03b585f27eff37d158?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Off the R344 Arbroath Farm 9755 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.892771 27.090524
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem