Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Safari Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jasper Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir Safari Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Andy M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andy M
Besigheidsreis

Standard procedure for accommodation.

Not bad. Not a lot of food options. Standard procedure for accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna H
Besigheidsreis

Die verblyf was gerieflik veral DSTV wat 'n geleentheid bied in Afrikaans.

Die kamer was gerieflik en netjies. Die skuifdeur maak 'n groot verskil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safari Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, ons hoop om u weer te sien!

Safari Guesthouse
Philip O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Philip O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige parkering vir jou voertuig en die kamer was netjies.

Ek en my vrou het lekker gebly by Safari Gastehuis. Baie stil area van Vryburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ridwaan J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ridwaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay and value for money.

Our overall experience was great. The host was welcoming and friendly, with proactive communication, contacting us before our arrival. She ensured our comfort, explained the terms and conditions, and remained available for further assistance. The room was clean, spacious, and comfortable. Despite load shedding, the WiFi and lights functioned properly. Suggestions include the need for extra charging points or a multiplug, which would have been helpful for charging multiple devices simultaneously, and stain removal for the shower doors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly.

Die diens en akkommodasie het aan ons verwagtinge voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian D

I will be coming again.

The place was amazing, clean and was worthy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helet V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike kamer.

Lekker ruim. Stil omgewing. Rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safari Guesthouse se terugvoer

Goeie More,
Baie dankie vir die goeie resensie Heletje.
Dit was lekker om julle te ontmoet, ek wens julle net veilige avonture vorentoe.
Hoop om julle weer te sien.
Blessings,

Safari Guesthouse
Tim V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tim V
Besigheidsreis

Gawe mense, kamer was gerieflik, persies wat ek vereis het.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jannie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sufficient.

Kamer was goed, maar kamers langsaan het geraas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmanuel R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmanuel R
Besigheidsreis

Wonderlike diens en gasvryheid.

Alles was perfek en die diens is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safari Guesthouse se terugvoer

Goeiemore Marie,

Baie dankie vir jou goeie resensie.

Ons waardeer dit vreeslik en hoop om julle gou weer te sien.

Mooi bly.

Safari Guesthouse
Cobus R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus R

Vinnig, gemaklik, vriendelik en skoon.

Ek was aangenaam verras oor die plekkie. Dis gemaklik en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita C
Saam met vriende

Lekker geslaap. Vriendelike ontvangs.

Safari Guesthouse is skoon en netjies met alles wat jy verwag teen die prys wat jy betaal. Dankie, ons het heerlik geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safari Guesthouse se terugvoer

Goeiemore,

Baie dankie Anita vir jou goeie terugvoer ons is bly jy is tevrede.
Ons hoop om julle gou weer te sien.

Geniet julle vakansie en veilig reis.

Safari Guesthouse
Charl V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V
Gesin met klein kinders

Rustig.

Rustig en die eienaars is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safari Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Charl, vir jou goeie terugvoering. Dit is altyd vir ons lekker om te weet ons gaste is tevrede met ons diens.

Safari Guesthouse
Charne S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was okay.

Nice plek, hou van die koepel idee maar die dame wat ons ontvang het was nie vriendelik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Hennie V
Enkelreisiger

Besigheid.

Vir R500 is die kamertjie baie knap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safari Guesthouse se terugvoer

Dankie ons waardeer die terugvoer.

Safari Guesthouse
Lokesh S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lokesh S

Awesome service and thanks to the team.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safari Guesthouse se terugvoer

Thank you Lokesh I appreciate your review.

Safari Guesthouse
Jani V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani V
Saam met vriende

Baie lekker verblyf!

Oulike, gesellige blyplek. Lekker privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Safari Guesthouse se terugvoer

Dankie Jani ons waardeer jou terugvoer.

Safari Guesthouse
Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R730
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edwin Frylinck-straat 35, Vryburg, 8601, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54898e3c313b7230ff6647e24d023443a04f9eb356759f0aeca7495a069feb49bbaf5750ba7407f79baa4616ef70e49411ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 35 Edwin Frylinck Street Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.948636 24.714947
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem