Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Safari Guesthouse

Gastehuis
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R730
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 1 bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n lessenaar en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die kamer het lugversorging, 'n waaier, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Gratis WiFi word voorsien. Daar is 'n stoepie waar gaste kan rook.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R730
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 2 bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n lessenaar, spieëltafel en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer het lugversorging, 'n waaier, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die kamer het 'n onderdakstoep met 'n tuintjie, sitplek, 'n draagbare braai, wasbak, eetgerei en breekware.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 3
Vanaf
Vanaf R730
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 3 bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n lessenaar en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het lugversorging, 'n waaier, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Gratis WiFi word voorsien. Die kamer lei na 'n onderdakstoep met sitplek, 'n wasbak, eetgerei, breekware en 'n draagbare braai.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 4
Vanaf
Vanaf R730
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 4 bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n lessenaar en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die kamer het lugversorging, 'n waaier, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Gratis WiFi word voorsien. Die kamer lei na 'n onderdakstoep met sitplek, 'n wasbak, eetgerei, breekware en 'n draagbare braai.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 5 of 6
Vanaf
Vanaf R730
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 5 en 6 bied elkeen slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n lessenaar en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers het lugversorging, 'n waaier, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Gratis WiFi word voorsien. Die kamers lei elkeen na 'n onderdakstoep met sitplek, 'n wasbak, eetgerei, breekware, 'n draagbare braai en 'n tuintjie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 7
Vanaf
Vanaf R730
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 7 is 'n gesinskamer met slaapplek vir 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het lugversorging, 'n waaier, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Gratis WiFi word voorsien. Die kamer lei na 'n onderdakstoep met sitplek, 'n wasbak, eetgerei, breekware, 'n draagbare braai en 'n tuintjie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 8
Vanaf
Vanaf R730
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 8 bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die kamer het lugversorging, 'n waaier, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Gratis WiFi word voorsien. Die kamer lei na 'n onderdakstoep met sitplek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 9
Vanaf
Vanaf R730
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 9 is 'n selfsorgkamer met slaapplek vir 3 gaste. Dit het 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Twee van die beddens kan in 'n koninggrootte-bed omskep word. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die kamer het lugversorging, 'n waaier, platskerm-TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word voorsien. Die kamer het 'n stoep met sitplek en 'n draagbare braai.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 10
Vanaf
Vanaf R730
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 10 bied slaapplek aan 4 gaste en het 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Gratis WiFi word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 12
Vanaf
Vanaf R530
per nag, vir 1 mens
  • Plek vir 1 persoon
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 12 is 'n enkelkamer reg langs die lapa by die swembadarea. Dis ideaal vir 'n enkelreisiger wat op soek is na gerieflike en bekostigbare verblyf. Die kamer het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer het lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Gratis WiFi word voorsien. Die kamer het toegang tot die lapa, braai, dek en swembad.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 13 - The Dome
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 13 - The Dome is 'n ronde struktuur wat soos 'n moderne igloo lyk. Dis in die tuin langs die swembad en lapa geleë. Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n oopplan-badkamer met 'n bad. Die kamer het lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Gratis WiFi word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 11
Vanaf
Vanaf R730
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 11 is 'n luukse suite reg langs die swembad, tuin en lapa met braaigeriewe. Dit het 2 skuifdeure met veiligheidshekke wat op die swembad oopmaak. Die kamer is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n lessenaar en 'n en suite-badkamer met 'n luukse, losstaande bad wat deel is van die kamer. Die kamer het ook lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Gratis WiFi word voorsien. Daar is 'n skemerkelkiedek naby met 'n uitsig oor die wildreservaat. Die eenheid kan as 'n privaat area bespreek word indien dit met die bestuur gereël word.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R730
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edwin Frylinck-straat 35, Vryburg, 8601, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54898e3c313b7230ff6647e24d023443a04f9eb356759f0aeca7495a069feb49bbaf5750ba7407f79baa4616ef70e49411ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 35 Edwin Frylinck Street Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.948636 24.714947
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem