Sable's Rest
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Swartwitpensstraat 2608, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Sable's Rest bied ruim en gerieflike ten volle selfsorg verblyf in Marlothpark, die ideale bestemming vir natuurliefhebbers wat op soek is na verblyf naby die Krokodilrivier en die Krugerwildtuin.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Daar is 2 slaapkamers op die grondverdieping wat onderskeidelik 'n dubbelbed en 'n koningingrootte-bed het. Daar is lugversorging in elke slaapkamer en die leefarea.
Die badkamer op die grondverdieping is rolstoelvriendelik met 'n stort en 'n bad. Die boonste verdieping beslaan 'n solderarea met 2 aparte slaapareas, waarvan een 2 stapelbeddens vir 4 kinders het, en die ander slaaparea het 'n koningingrootte-bed, bababedjie en 'n koffietafel met 2 stoele. Die badkamer op hierdie verdieping het 'n stort en 'n bad.
Die oopplan-leefarea op die grondverdieping het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het 'n eetarea en sitarea het 'n TV met Netflix op die MyFamily-kanaal. Die skuifdeur lei na die stoep met 'n etenstafel en stoele. Daar is ook 'n ingeboude braai en boma, plonspoel en sitplek waar gaste die diere en voëls in die tuin kan besigtig.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Sable's Rest sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Jaar gelys 1
Ligging
- Swartwitpensstraat 2608, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Sable's Rest het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Swartwitpensstraat 2608, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom