Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus 'n Bietjie

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 19 resensies vir Rus 'n Bietjie
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5
Jo-ann K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann K
Gesin met klein kinders

Aangenaam vir 'n nag se oorslaap.

Aangenaam en veilig. Agterhekparkering. Dankie vir die mikrogolf in die kamer. Hulle het nie genoem van WiFi nie. Dit sal help as daar miskien 'n opvoutafel agter die voordeur teen die muur kan inpas. Sal help veral as dit reën om te gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isac M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isac M
Enkelreisiger

Loxton, die mooi dorp in die Karoo.

Regte plaasgevoel. Jy kan somer stap en die dorp verken, en gaan kuier by Die Windpomp om Loxton op sy beste te beleef!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus 'n Bietjie se terugvoer

Beste Isac

Dankie vir die terugvoer. Ons dorpenaars en plaasboere is baie trots op ons ou dorpie en probeer nog die rustigheid en plaasgevoel behou. Ons is baie bly julle kon dit beleef en dat julle lekker gekuier het. Kom besoek ons asb. gerus weer.

Groete

Andre

Rus 'n Bietjie
Tok B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tok B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en insiggewind.

Dit was 'n bevredigende besoek. Bederf met die lekker Karoo skaaptjops en Karoo braaiwors met bykosse. Dankie, ons het dit waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bring jou nader aan natuur en menswees.

Baie lekker gekuier en geswem, net nie warm water gehad om te stort nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus 'n Bietjie se terugvoer

Hallo Jacques

Ek vra verskoning vir julle ongerief met die warm water, maar het die oggend na julle vertrek agtergekom dat die water verwarmer het die gees gegee. Ons het dit nog dieselfde dag vervang. Ek wil graag aan julle 'n afslag gee vir julle volgende verblyf by ons - sal dit waardeer om die ongerief reg te kan stel.

Groete

Andre

Rus 'n Bietjie
Carina V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, skoon plekkie met sy eie dam vir afkoel in die hitte van die dag.

Ons het gearriveer laat Sondag middag. Vriendelik ontvang deur die gasheer. Rus 'n bietjie het vir ons 'n lekker Boontjie Bredie met slaai en poeding gereël, teen 'n minimale koste ekstra (wat reeds so gereël was). Die dorpie is 'n klein plattelandse plekkie met nie baie winkels nie. Daar is 'n eetplek nie ver van daar af nie, maar alles is toe op 'n Sondag. Stil dorpie en jy kan die natuur geniet terwyl jy rustig deur die strate stap. Kan dit aanbeveel vir 'n oornag of 'n dag of 2 se oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus 'n Bietjie se terugvoer

Beste Carina

Baie dankie vir die goeie terugvoer oor ons dorpie en jul verblyf. Dit was aangenaam om julle te ontvang en ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete

Andre

Rus 'n Bietjie
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilkie L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilkie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die dorp is ongelooflik mooi, beste stil oggend met die Karoo-reëngeur.

Goed geslaap met 'n stap deur die hele dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus 'n Bietjie se terugvoer

Beste Wilkie

Dankie vir die mooi terugvoer en ek is bly julle kon die Karoo reen geure ervaar - so min kry die geleentheid om dit te ruik en julle was besonders gelukkig. Kom kuier gerus weer vir ons. Voorspoedige 2024!

Groete

Andre

Rus 'n Bietjie
Johan O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging. Netjies, skoon en stil. Salig!

Dit was heerlik om by Rus 'n Bietjie te bly. Alles is binne loopafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus 'n Bietjie se terugvoer

Beste Johan

Baie dankie vir die terugvoering. Ek is bly jul het die verblyf geniet en hoop om julle gou weer te sien.

Groete

Andre

Rus 'n Bietjie
Jan F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plekkie vir oornag op Loxton. Goed toegerus en baie gemaklik.

Aangename plekkie vir oorbly in die pragtige Loxton. Baie stil en gemaklike verblyf in die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus 'n Bietjie se terugvoer

Beste Jan
Baie dankie vir die terugvoer - dit word hoogs waardeer en ek is bly julle het dit geniet. Dit was aangenaam om julle as gaste te verwelkom in die Karoo.
Ek vertrou en hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Lekker dag verder.
Groete
Andre

Rus 'n Bietjie
Johan H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Hopeloos te duur vir wat jy kry. Weet nie of dit selfsorg is of nie, geen breekgoed of braai-artikels nie. Gasvrou glad nie gesien nie. Sal dit nie aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andrew T
Enkelreisiger

Pleasant.

Not value for money paid compared to other places I have stayed for same price. Advert pictures bit misleading. However if better priced would be a pleasant stay. Friendly and helpful people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre S
Enkelreisiger

Baie aangename ervaring.

Eienaar het uit haar pad gegaan om te verseker ek geniet my verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cora W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cora W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Oulike dorpie, vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alma D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alma D
Saam met vriende

Beter gasvrou kan jy nie voor vra nie.

Ons het heerlik gebly by Rus 'n Bietjie. Sandy het werklik uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Die braaipakkies was baie ruim porsies, ekstra inligting oor die omgewing en sy was voortdurend met ons in kontak terwyl ons Loxton toe gery het. Karoo-gasvryheid uit die boonste rakke!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Douw-marie K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douw-marie K
Gesin met klein kinders

Pragtig!

Ons was mal oor die plekkie en die diens wat ons ontvang het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus 'n Bietjie se terugvoer

Middag Douw-marie, dit was baie lekker om julle as gaste te hê. Hoop om julle sommer gou weer te sien. Lekker dag verder en voorspoed vir 2023.

Rus 'n Bietjie
Karien S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Netjiese skoon en rustige plek. Gereël vir onderdakbraai, aangesien dit gereën het. Ons het gevra vir braaipakkies en ons gasvrou het absoluut uit haar pad gegaan met dit. Lekker braaibroodjies, slaai en skaaptops en skaapwors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus 'n Bietjie se terugvoer

Hi Karien, baie dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n plesier om julle as gaste te hê. Geniet jou dag en voorspoed vir 2023. Groete, Sandy.

Rus 'n Bietjie
Theunis S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Theunis S
Gesin met tieners

Lekker gekuier in Loxton.

As daar gewys word dat daar 'n swembad is en jy kom daar en geen water in die swembad nie. Dit is selfsorg so ons het 2 maande voor die tyd bespreek vir 4 gaste. Geen eetgerei in kamer. Stort het geen warm water nie en drukking. Gelukkig was daar 'n oop kamer beskikbaar waar ons kon gaan stort het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus 'n Bietjie se terugvoer

Goeiedag Theunis, baie dankie vir jou resensie, graag wil ek net die volgende daarop antwoord, ons vra weereens om verskoning oor die swembad wat nie gevul was toe jul daar was nie, ongelukkig as daar 'n swembad kraak en die water loop uit moet dit eers herstel word om verdere water verliese te voorkom.
Ek bevestig ook dat jul wel 2 maande voor jul aankoms bespreek het, maar jul het eenheid 2 bespreek vir 4 mense wat nie 'n selfsorg eenheid is nie, dit is slegs 'n gastekamer. Ons het 'n selfsorg eenheid wat kamer 3 is maar daardie kamer slaap ongelukkig net 2 persone.
Wat die stort betref het ons vir jul die ander kamer gegee om te help en daar is die volgende dag deur al die pype gegaan en geen probleem is gevind nie, en die kamer het warm water gehad en die opvolgende gaste het ook nie weer klagtes gegee rakende die water in die stort nie, so van my kant af kan ek die steeds nie verduidelik nie.
Nogmaals jammer oor jul slegte ondervinding met die swembad en misverstand met die selfsorg eenheid, ons hoop om weer die geleentheid te he om jul te akkommodeer en dan te verbeter op die misverstande.
Baie dankie dat jul Rus 'n Bietjie gekies het, en lekker dag verder.
Groete, Sandy.

Rus 'n Bietjie
Vanessa B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa B
Saam met vriende

Lekker, lekker, lekker.

Mense se manier van verwelkoming en om jou te akkommodeer speel 'n baie groot rol. Cindy jy is 'n amazing mens en het absoluut 20 uit 10 gekry. Baie, baie dankie dit was vir ons so lekker in Loxton. Beslis een van my gunsteling dorpies in Suid Afrika.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus 'n Bietjie se terugvoer

Middag Vanessa, dit was baie lekker om julle as gaste te hê. Hoop om julle sommer gou weer te sien. Lekker dag verder en voospoed vir 2023.

Rus 'n Bietjie
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beaufortstraat 73, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdea9999529a07c30a6bc02fccbf0291d6933921f1a2c19223f3a13bbd9aad7ba217eda375492a72ece6a5f4225e113ed77fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 73 Beaufort Street Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.478197363788 22.349973635968
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem