Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus en Vrede

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Johan En Daleen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 108

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 34 resensies vir Rus en Vrede
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nicole S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

It was such a beautiful and restful stay. The owner was the best host. And not to mention Drummer & Flutter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie H

Rus en Vrede - Die naam sê alles.

Was vriendelik ontvang deur die gasvrou. Die huis is goed ingerig met alles wat jy nodig het. Jy bring letterlik net jou klere en kos saam. Die huis is lekker sentraal geleë en naby verskeie Weskus-dorpies. Ons het 'n heerlike naweek gehad en heerlik gerus en die rus en vrede geniet. Het ook spesiale bederfies ontvang, naamlik paaseiers vir die Paasnaweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus en Vrede se terugvoer

Ek is so bly dat julle die naweek by ons geniet het. Baie dankie vir jou mooi woorde, ek waardeer dit opreg. Kom kuier asb weer.

Vriendelike groete
Daleen

Rus en Vrede
Talitha L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talitha L

Ons het lekker gerus in Vrede.

Die huisie gee 'n lekker gevoel dat jy by die see is. Baie netjies en skoon. Goeie ontvangs gehad en sal definitief aanbeveel vir mense wat rustigheid soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus en Vrede se terugvoer

Baie baie dankie vir jou mooi woorde, ek waardeer dit so baie. Julle is enige tyd weer welkom.

Mooi dag!
Daleen

Rus en Vrede
Susan A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan A
Gesin met tieners

Beste verblyf, sal definitief weer daar gaan oorslaap.

Baie dankie vir die gasvryheid en lekker verblyf by julle. Ons het altwee huisies bespreek, een vir ons en die ander een vir my ma'le, en dit was ideaal. Jou omgee en betrokkenheid met my meisiekind en jou perde was onverwags, en moet sê, dit was vir haar 'n groot bederf. Sal definitief weer by julle 'n draai maak. Net 'n nota, 'n spieël in die kamer vir hare droogmaak en grimering sal great wees. Maar ons het nog steeds reggekom en die verblyf geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus en Vrede se terugvoer

Baie dankie, Susan, ek is so bly dat julle die verblyf geniet het. Daar is wel ‘n lang spieël in die hoofslaapkamer se kas deur. Ons het so lekker gesels dat of ek dit nie genoem het nie, of jy dit net nie gehoor het nie. Dit sal vir ons ‘n plesier wees om julle weer te kan verwelkom. Julle en julle ouers was droom gaste.

Rus en Vrede
Francis S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis S
Gesin met tieners

Relaxing stay.

Host was very welcoming. Upon arrival everything was explained to us, and our stay was nice and relaxing. Great location. The hosts stay on the property; however, we didn't even notice it because we were given privacy throughout our stay. A very nice place indeed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus en Vrede se terugvoer

Thank you so much for taking the time to write these kind words. I really appreciate it. Please come visit us again.

Regards,
Daleen

Rus en Vrede
Bronwyn L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn L
Besigheidsreis

Severed its purpose for a shared work stay.

Very friendly and accommodating owner. A comfortable and pleasant stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus en Vrede se terugvoer

Baie dankie, hoop julle maak weer van ons gebruik. Dit was 'n plesier om julle hier te kon verwelkom.

Groete
Daleen

Rus en Vrede
Tania S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S
Saam met vriende

Rustige naweek saam met vriende.

Ons het heerlik gebly. Die huis se leefarea is ruim en die binnebraai is 'n plus, veral met die weer wat so skielik kan draai. Die omgewing is rustig, en die huis is goed geleë. Die gasvrou is 'n wonderlike persoon, ons het onmiddellik tuis gevoel. Sal beslis terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus en Vrede se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde, Tania. Ek waardeer dit uit my hart uit. Julle was ook vyf ster gaste wat ek enige tyd terug sal verwelkom. Hoop om julle sommer gou weer hier by ons te hê.

Vriendelike groete,
Daleen

Rus en Vrede
Anthony D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony D
Saam met vriende

Comfortable, affordable perfect for peace and quiet.

Very neat accommodation, location is perfect if you want to get away from the hustle of city life. The accommodation had everything needed, even an air conditioning unit, which was very welcoming. It was a pity that some of the bedding had stains, and I was a bit disappointed when the host phoned me the day before I was supposed to leave to remind me that I had overstayed, as I was supposed to be out at 10:00. It was a misunderstanding on the host's part, but I didn't feel very good after that.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris-zelda B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris-zelda B
Gesin met tieners

Beautiful, quiet and safe.

It was very nice, quiet, beautiful, 100% safe and secure. Would kindly recommend the accommodation to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Autimah J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Autimah J
Gesin met tieners

Vriendelike ontvang, veilig, en alle basiese benodighede.

Wonderlike atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus en Vrede se terugvoer

Baie dankie, ek is so bly julle het lekker gebly.

Hoop ek sien julle sommer gou weer.

Vriendelike groete, Daleen

Rus en Vrede
Karin O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin O

Lekker by die see.

Ons het ons verblyf by Rus en Vrede baie geniet. Die dekor was stunning en die plekkie het alles wat jy nodig het. Die atmosfeer is rustig en die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Ons was spyt om huis toe te gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus en Vrede se terugvoer

Baie dankie Karin, ek is so bly dat julle die kuiertjie by ons geniet het. Kom asb. sommer gou weer.

Voorspoedige nuwe jaar vir julle.

Groete
Daleen

Rus en Vrede
Nina L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina L
Gesin met klein kinders

Heerlik, rustig en veilig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus en Vrede se terugvoer

Baie dankie dat jy tyd geneem het om die resensie te doen. Dit word opreg waardeer. Kom kuier asb. gou weer.

Rus en Vrede
Riette C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette C
Gesin met klein kinders

Die beste kommunikasie en so 'n warm ontvangs van Daleen.

Warm ontvangs en liefde. Ons het heerlik gekuier in hierdie baie rustige omgewing met soveel veilige spasie, veral met klein kindertjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus en Vrede se terugvoer

Vreeslik dankie vir jou mooi resensie, ek waardeer dit opreg. Julle was net sulke awesome gaste en ek sal julle graag weer wil verwelkom.

Vriendelike groete
Daleen

Rus en Vrede
Friedl G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friedl G
Gesin met klein kinders

From the reception, we cannot fault Daleen.

Her service level was really good, and the accommodation and surroundings were a breath of fresh air. Exactly what we needed, and we will definitely come back and refer more people to them.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus en Vrede se terugvoer

Thanks so much for your kind words. It was only a pleasure having you here. Please come visit us again.
Kind regards
Daleen

Rus en Vrede
Chantal B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful stay away from the hustle and bustle in Cape Town.

Pleasant and peaceful stay in a safe environment. An accurate representation of what we saw on arrival. The colour schemes in the place were very calming. I was very pleased with the indoor braai facility in the lounge; it was an awesome experience. I love the trampoline; it was great fun. Will definitely recommend the accommodation to a friend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus en Vrede se terugvoer

Baie dankie dat jy tyd geneem het om ‘n resensie te doen Chantal, ek is bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer.

Vriendelike groete
Daleen

Rus en Vrede
Zonita S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zonita S
Gesin met klein kinders

It was simple and easy, and the communication was good.

The host was amazing. The place we stayed in, Rus en Vrede, was clean and exceeded our expectations. I will recommend it to anyone. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus en Vrede se terugvoer

Thanks so much for your kind words I really appreciate it. Please come visit us again.

Regards
Daleen

Rus en Vrede
Kobus S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en baie netjies ingerig.

Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam met ons aankoms. Die blyplek was baie netjies ingerig vir 'n lekker vakansie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus en Vrede se terugvoer

Baie dankie dat julle moeite gedoen het om ‘n resensie te gee. Ek is so bly dat julle lekker by ons gekuier het. Kom gerus weer.

Vriendelike Groete
Daleen

Rus en Vrede
Julian G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian G
Gesin met klein kinders

Fantasties, veilig en baie ontspannend.

Ons was baie goed ontvang. Die area is veilig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rista Z - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rista Z
Gesin met klein kinders

Mooi plek. Skoon. Ruimte.

'n Mooi area met 'n mooi blyplek. Baie vriendelike ontvangs. Goed georganiseerd en sal weer daar gaan bly. Sal definitief aanbeveel vir mense. Vir my 'n groot pluspunt is 'n lekker bad. Dalk 'n nadeel wat maklik reg gestel kan word is die keuse van die gratis koffie. Baie dankie. Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus en Vrede se terugvoer

Baie dankie, ek is so bly julle het lekker gebly, sal lekker wees om julle weer te verwelkom.

Vriendelike groete
Daleen

Rus en Vrede
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Nadia J
Gesin met tieners

Fantasties.

Baie dankie vir hierdie uiters netjiese, skoon en gemaklike akkommodasie. Dankie dat jy ons so welkom laat voel het. Puik verblyf, puik geriewe en 'n dierbare gasvrou. Dankie Daleen, ons sal beslis weer by julle bly as ons in Langebaan is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus en Vrede se terugvoer

Ai Nadia ek het nou skoon trane in my oë. Vreeslik dankie vir jou baie mooi resensie, julle was net sulke oulike en netjiese gaste. Dit sal vir my ‘n groot voorreg wees om julle weer te verwelkom.

Vriendelike groete
Daleen

Rus en Vrede
Tessa J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa J
Saam met vriende

Rustige, stil area met gerieflike verblyf. Pragtige dekor wat 'n cosy gevoel skep.

Ruim, gerieflike verblyf vir 3 persone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus en Vrede se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Tessa, hoop om julle sommer gou weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Daleen

Rus en Vrede
Megan A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Megan A
Gesin met tieners

Baie nice huisie om net so weg te breek van daaglikse gewoel van die besige stadslewe.

Wat 'n wonderlike huisie. Die eienaar is so oulik en baie behulpsaam en het ons baie welkom laat voel. Ons sal beslis weer terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus en Vrede se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, julle was wonderlike gaste en dit sal vir my ‘n voorreg wees om julle weer te kan verwelkom.

Vriendelike groete
Daleen

Rus en Vrede
Marli M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli M
Gesin met klein kinders

Rustig, plaasatmosfeer en goeie diens.

Net wat ons nodig gehad het. Rus vir jou siel. Die inverter was wonderlik vir die beurtkrag. Pragtige sonsondergange. Sal beslis weer gaan, selfs in die winter!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus en Vrede se terugvoer

Ag baie dankie vir die mooi woorde. Julle is enige tyd weer meer as welkom om by ons te kom rus.

Vriendelike groete
Daleen

Rus en Vrede
Luan F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, amazing, alles waaraan 'n mens kan dink.

Dis rustig en mooi daar, die huisie is baie mooi en netjies en het alles wat 'n mens nodig het en meer. Sal definitief weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Illse E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Illse E
Gesin met klein kinders

Nice and quiet.

Hosts were friendly and helpful. A nice, quiet atmosphere. Will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus en Vrede se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde, ons verwelkom julle graag terug.

Vriendelike groete
Daleen

Rus en Vrede
Junnita M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junnita M
Gesin met klein kinders

Ons was daar vir 'n gesins-getaway. Baie nice plekkie as jy net bietjie wil wegbreek.

Baie nice plekkie, ek sal dit definitief aanbeveel. Daleen, die eienaar, het ons baie mooi ontvang en was baie behulpsaam. Die enigste ding wat my bietjie afgesit het, was die deure sluit bietjie swaar oop en toe, as hulle net bietjie aandag daaraan kan gee, want ons het vir 'n halfuur vasgesit in die hoofslaapkamer en dit kon nie oopsluit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidre D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidre D
Gesin met klein kinders

Familie met jong kinders van die stad.

Die location is fantasties. Die hoofbed het heerlik geslaap. Netjies, skoon, die kleurskema is puik. net 'n jammerte ons naweek was so kort! Ons kom def weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus en Vrede se terugvoer

Baie dankie dat jy tyd gemaak het om ‘n resensie te skryf en jou mooi woorde. Ek is so bly dat julle dit geniet het, kom asseblief sommer gou weer. Vriendelike groete. Daleen

Rus en Vrede
Alicia H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia H

Rus en Vrede - die naam is so gepas.

Het die kort maar heerlike tyd daar terdee geniet! Sal beslis weer besoek en beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus en Vrede se terugvoer

Baie dankie Alicia, kom kuier gerus weer by ons. Vriendelike groete. Daleen

Rus en Vrede
Chevonne C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chevonne C
Gesin met tieners

Fantasties.

Die plek bied regtig vir 'n mens net rus en vrede. Daleen, die eienaar, is die oulikste, vriendelikste mens en die huis is verskriklik mooi. Ons gaan baie beslis weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus en Vrede se terugvoer

Ek is so bly dat julle die kuier hier by ons geniet het. Kom groot asseblief weer. Dankie vir die pragtig woorde, ek waardeer dit uit my hart uit. Vriendelike groete Daleen.

Rus en Vrede
Rianda V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianda V
Gesin met klein kinders

Perfekte huisie by die see.

Heerlike wegbreek huisie by die see vir 'n klein gesin. Naby genoeg aan al die winkels en see, maar ver genoeg as jy die gedruis van die vakansiegangers wil ontwyk. Die "plaas atmosfeer" met die perde is so pragtig. En daar is genoeg plek vir die kinders om rond te hardloop en speel. Alle fasiliteite is daar, sou net 'n wasmasjien waardeer. Baie dankie Daleen vir jou vriendelikheid ons sal verseker weer by julle huisie kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus en Vrede se terugvoer

Baie dankie, ek is so bly julle het lekker gekuier, hoop om julle sommer gou weet te verwelkom.

Vriendelike groete
Daleen

Rus en Vrede
Cynthia S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia S
Gesin met klein kinders

Lieflike, rustige atmosfeer. Die naam pas beslis by dit wat ons ontvang het. Vriendelike eienaar en so behulpsaam en tegemoedkomend.

Van ons afgeklim het tot ons terugkeer was ons met soveel respek en liefde behandel. Die eienaar kry 'n volle 10/10 wat haar gasvryheid vaardigheid, asook menseverhouding betref. Die woning was perfek, asook die ligging was 'n klipgooi van alle plekke af. Ons het net 'n rustige, kalme vrye atmosfeer gevoel, die plekkie se naam doen homself justice. Ek sal beslis die plekkie aanbeveel en definitief weer gebruik maak van hul dienste. Puik, puik en nogmaals puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus en Vrede se terugvoer

Cynthia, jy het my nou skoon in trane. Vreeslik dankie vir die resensie. Ek is so bly julle het julle verblyf geniet. Kom asb. gou weer. Dit sal ‘n voorreg wees om julle weer te verwelkom.

Vriendelike groete
Daleen

Rus en Vrede
Anthea J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea J
Gesin met tieners

I would return in a heartbeat!

Everything was really perfect. We cooked and baked every evening and we had all the equipment and utensils we needed - and so much more! Nights were cold because of the inevitable sea breeze - but the blankets were more than enough and so snuggly and the indoor fireplace made it truly special. Daleen and Johan are amazing. The picture don't do the home justice. It's even more gorgeous.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus en Vrede se terugvoer

Hi Anthea, baie baie dankie vir die awesome resensie. Julle was 5 ster gaste en dit sal vir my ‘n plesier wees om julle weer te verwelkom.

Baie dankie
Daleen

Rus en Vrede
Rudolph S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scotsville 3, Long Acres, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3d3f485f2c566254b17c73e07eaa4e2489429d6e88ce0b76ee83c8d6aebb83f531578a1181ce45902cf975c901f6055ad28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 34 5 1 5 3 Scotsville Long Acres 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.055908527121 18.072558866934
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem