Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus & Rose Gastehuis

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hein Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 17

Maande gelys 12

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir Rus & Rose Gastehuis
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Elize P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Elize P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelik.

Indien jy 'n ligte slaper is, is die Rus & Rose nie vir jou nie. N1 se verkeer is duidelik hoorbaar dwarsdeur die nag. Geen ordentlike programme op TV om na te kyk nie. Kanale is uiters beperk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mj V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mj V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie gekuier nie net gery!

Nee. Die omgewing en die werf, asook die hoeveelheid diefwering het ons genoop om nie uit ons voertuig te klim nie. Het onmiddellik vertrek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin V
Gesin met klein kinders

Friendly management and lovely quiet setting out of the hustle of town.

Stay was great. Constructive comments would be: additional cutlery, bowls etc. for a small family to eat. Aircon would be great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Len-henry G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Len-henry G
Gesin met tieners

Netjies en skoon.

Baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons nodig gehad het. Baie vriendelike ontvangs en behulpsaam met my v.

Baie lekker gebly. Gasvrou was so vriendelik om vir ons heerlike hoenderslaaite te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheralee D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheralee D
Gesin met klein kinders

What a pleasant stay!

Just a wonderful experience, we were welcomed by such warm and friendly staff/owner. We immediately felt at home. Beautiful setting and the rooms have everything you could need. Our little one roamed around safely on the property. Neat, tidy and will definitely be staying there again and recommending to everyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christopher W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher W
Saam met vriende

Pleasant and relaxing.

The property was large and lush, perfect for my dog to stretch his legs. The host was very accommodating as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fritz B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz B
Saam met eggenoot / lewensmaat

100% vir die oorslaap halfpad tussen Kaap en GP.

Baie gemaklik. Kan wel sien die plek is in sy begin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karine S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en keurig voorberei. Silver skoon met 'n lekker sherry as verwelkoming.

Pragtige plek wat met liefde voorberei was vir gaste. Sal absoluut aanbeveel, vat net muskietspuitgoed saam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het lekker gebly, net oorgeslaap en vroeg oggend weer vertrek.

Ek het lekker gebly, net oorgeslaap en vroeg oggend weer vertrek. Was lekker om in plaasdam wat nou swembad is te kon afkoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy H
Gesin met tieners

Overnight stopover.

The rooms were clean and comfortable, and stocked with kitchen essentials. A secure, covered patio provided an outdoor sitting/eating area even during a downpour. Access to the freeway was easy and convenient for an overnight stopover.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia K
Gesin met tieners

Was lekker rustig en salig.

A.g.v. 'n storm die vorige nag was daar nie elektrisiteit nie. Was bietjie moeilike omstandighede, maar dit was nogsteeds lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri E
Gesin met tieners

Baie gerieflike plek vir een aand se oorslaap!

Alles wat jy nodig het om sommer self vleisie te braai! Lekker naby die snelweg, jy hoef nie die hele Bloemfontein vol te ry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, baie behulpsaam. Het 'n 60ste daar by gewoon.

Hein het agteroor gebuig om ons kind (klein hondjie) te akkommodeer. Definitief 'n goeie stop oor! Baie skoon, netjies en alles wat jy nodig het! Baie gasvry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janita N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janita N
Enkelreisiger

Ongelooflik

Die eienaar was bereid om vir my tot baie laat te wag en was steeds baie bedagsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie B
Gesin met klein kinders

A cut above the rest!

Rus & Rose deserves more than 5 stars. It is by far the most beautiful guesthouse we've ever stayed over at. We booked very late notice but were spoiled as if they had months to prepare for our stay! Our animals even got their own biscuits, poop scoops and bags. There was sherry, chocolates, juices and water, the attention to detail was far beyond what we expected. The room was so beautifully decorated. I would pay triple to stay over there again, what value for money!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcia M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Op kort kennisgewing gehelp.

Kamer was skoon, netjies en ruim. Beslis ekstra myl geloop om ons te bederf, veral teen die koue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus & Rose Gastehuis se terugvoer

Marcia, baie dankie vir jou terugvoering. Julle is altyd welkom.

Rus & Rose Gastehuis
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ted Dean-straat 7, Ferreira, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81f433e6191ad54fb78d87346cde0258f629e75edbe15ac02dbcb335b71a0dfbe8073bd84d946dbea748c2468fee1f6fa279?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 7 Ted Dean Street Ferreira 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.214511244422 26.184724889633
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem