Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rueby's Apartments

Selfsorg
Standard One-bedroom Apartment 202
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Daar is 'n goed toegeruste kombuis, sitarea met 'n klein kaggel en 'n platskerm-TV met DStv-kanale. Die sitarea lei na 'n klein stoep.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

- Rook word nie binne die eenhede toegelaat nie. Daar is 'n toegewyde rookarea buite die eenheid. Indien gaste betrap word dat hulle rook in die eenheid, sal 'n skoonmaakboete van R3000 uitgereik word.
- Geen geraas of harde musiek word na 22:00 toegelaat nie.
- Alle gaste moet asb. seker maak dat alle deure en hekke saans gesluit is.
- Ekstra gaste moet vooraf met die gasheer gereël word. Daar is 'n ekstra fooi betaalbaar per nag vir 'n ekstra persoon.
- Neem asb. kennis dat daar 'n addisionele fooi per troeteldier betaalbaar is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Comfort 4-sleeper Apartment 101
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-woonstel het 1 koninggrootte-bed, 1 enkelbed, 1 slaapbank vir 'n kind en 1 bababedjie vir 'n baba. Die kombuisie is met 'n lugbraaier, yskas, induksiestoof en mikrogolfoond toegerus. Daar is 'n kaggel en 'n TV met DStv.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

- Rook word nie binne die eenhede toegelaat nie. Daar is 'n toegewyde rookarea buite die eenheid. Indien gaste betrap word dat hulle rook in die eenheid, sal 'n skoonmaakboete van R3000 uitgereik word.
- Geen geraas of harde musiek word na 22:00 toegelaat nie.
- Alle gaste moet asb. seker maak dat alle deure en hekke saans gesluit is.
- Ekstra gaste moet vooraf met die gasheer gereël word. Daar is 'n ekstra fooi betaalbaar per nag vir 'n ekstra persoon.
- Neem asb. kennis dat daar 'n addisionele fooi per troeteldier betaalbaar is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingwenya-laan 606, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d966bf7c2c4f9db605b20f3016640c6231755fbd10d6706c302e7b53aed15f82c348f6a222a90a6aee435a888ae9418e015?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 606 Ingwenya Avenue Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.415905196846 30.102181708707
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem