Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ruby Granatum

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Ruby Granatum
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Chanelle H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier en goeie klientediens. Ons sal weer daar bly.

Ons het baie lekker daar gekuier. Alles wat nodig was, was beskikbaar in die kamer, en dit was baie skoon en netjies. Daar was selfs 'n paar verrassings soos Netflix en 'n lang spieël wat vir my van nut was aangesien ek reggemaak het vir 'n troue. Ons was ook nie bekommerd oor loadshedding nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ruby Granatum se terugvoer

Gaste soos julle is altyd weer welkom!

Ruby Granatum
Marita S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita S
Enkelreisiger

Mooi veilige omgewing. Rustige verblyf.

Heerlike verblyf. Waarde vir geld.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ruby Granatum se terugvoer

Ons verwelkom jou graag terug!

Ruby Granatum
Jaco C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco C
Enkelreisiger

Rustige, veilige en baie netjiese verblyf wat waarde vir geld bied.

Dit was werklik 'n plesier om daar te bly. Dit het 'n rustige plattelandse atmosfeer, naby die stad. Daar is 'n lieflike braaiplek met alles wat nodig is vir selfsorg. Die verblyf is skoon, netjies en die kliëntediens is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ruby Granatum se terugvoer

Wanneer kom kuier julle weer?

Ruby Granatum
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Vuuren-weg 45, Bainsvlei, 9338, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb1361988602abe469efd16aede6f08447c1761856be6b0963bd6e6fd50c86b3d115621e7016a503394f80dbe7867a1385ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 45 Van Vuuren Road Bainsvlei 9338 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.045534 26.141029
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem