Rossouw Huis
Beskrywing
Dié oopplan-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n koffiestasie, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n ketel in. Gratis WiFi en 'n TV met Netflix is ook beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Dié leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Internet koppeling
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harry Smith-straat 2A, Waverley, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom