Rosewood Corner
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Hoof- en Naudestraat, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rosewood Corner is in Clarens in die hoofstraat geleë en is stapafstand van 'n paar restaurante, kunsgalerye en winkels af.
Verblyf word in 4 eenhede aangebied en daar is slaapplek vir 10 gaste. Elke eenheid het beperkte WiFi-toegang, 'n TV en koffie- en teemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot 'n privaat ingang, asook 'n tuin en braaigeriewe.
Doendinge in die omgewing sluit gholfspeel, perdry, vierwielmotorfietsry, voetslaan en fietsry in, en wildritte en uitstappies na Lesotho kan gereël word, sowel as ski-uitstappies in Lesotho.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Di Jones Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 164
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- H/v Hoof- en Naudestraat, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Rosewood Corner het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Hoof- en Naudestraat, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom