Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosetta Fields Country Lodge

Selfsorg
Die Lentekamer
Vanaf
Vanaf R830
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie lieflike, knus eenslaapkamer-eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, trort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskassie, broodroorster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n stoep met 'n braai-area en buitesitplek.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat partytjies nie toegelaat word op die eiendom nie.
Rook is verbode in die eenhede.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Giants View Luxury 2 Slaapkamer Chalet
Vanaf
Vanaf R1 600
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Giants View Luxury 2-Slaapkamer Chalet is 'n nuut opgeknapte eenheid in die skilderagtige KZN Middelande. Die huis is op die kleinhoewe met toegang tot die Mooirivier geleë, wat dit die uitstekende bestemming maak vir baarshengel en kajak (kajak word voorsien). Die huis bied slaapplek aan 4 gaste in slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n sitarea en 'n eetarea en die kombuis is met 'n oond, stoof, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dié eenheid is 10 minute vanaf die gewilde Nottingham-weg geleë, waar daar 'n verskeidenheid restaurante en ander besienswaardighede is. Die huis is 9 minute vanaf die N3, wat dit die ideale oornagverblyf maak.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal Kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat partytjies nie toegelaat word op die eiendom nie.
Rook is verbode in die eenhede.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Nature Room
Vanaf
Vanaf R1 900
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die tweeslaapkamer-eenheid het 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskassie, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die stoep het braaigeriewe en 'n sitarea. Daar is ook 'n kaggel.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 5 Aantal Kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat partytjies nie toegelaat word op die eiendom nie.
Rook is verbode in die eenhede.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
4-Slaapkamer Luukse Plaashuis
Vanaf
Vanaf R2 760
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie bekoorlike chalet beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde en vierdie slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel en gemaklike sitplek in die ruim leefarea. Die glasdeur lei na die stoep met buitesitplek en 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 8 Aantal Kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat partytjies nie toegelaat word op die eiendom nie.
Rook is verbode in die eenhede.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R830
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103, Rosetta Fields Country Lodge-plaas, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12bba7b5ec88ab69e94f438715bf209033df615cb7ec44d16d949e60c77751b18e109ca10ef544e2156453a339e4872147fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 R103 Rosetta Fields Country Lodge Farm 3301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.274501272386 29.974348106864
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem