Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosendal Guesthouse

  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melina-straat 16, Rosendal, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 260 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rosendal Guesthouse bied lieflike oornagverblyf met moderne kenmerke in die hartjie van Rosendal, Bellville. Dit is ideaal vir toeriste, paartjies of sakereisigers en is naby die Tygerberg-area en sakedistrik.

Die gastehuis het 6 kamers met lugversorging wat elkeen slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat ook in 2 enkelbeddens omskep kan word op versoek. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Geriewe in elke kamer sluit 'n haardroër, kluis, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gratis WiFi en 'n TV met DStv is ook beskikbaar. Elke kamer het 'n privaat ingang van die binnehof af.

Gaste kan in die gemeenskaplike gaste-sitarea ontspan en daar is ook 'n gemeenskaplike eetarea. Tariewe sluit 'n komplimentêre plaasontbyt of Engelse ontbyt met 'n buffet van ontbytgraan, jogurt, vars vrugte en brode in. Aandete kan gereël word teen ekstra koste.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Rosendal Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hannelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 4

Ligging

  • Melina-straat 16, Rosendal, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rosendal Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melina-straat 16, Rosendal, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51b889a76e3028125cef7c6532f80c6d8fe039bc63a2bc7c6e3102af666f94ce8d5fd069cc19f975cb310779c8c1240319f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 16 Melina Street Rosendal 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.869785296696 18.643417954445
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem