Kry 10% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Northcliffe-weg, Queensburgh, Durban, 4093, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 300R1 170 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Roosfontein Bed, Breakfast and Conference Centre is 'n 4 ster-gegradeerde en AA-aanbeveelde instansie in Queensburgh en grens aan die Roosfontein Natuurreservaat.
Die verblyf is modern en minimalisties met 'n Afrika-styl. Ryk teksture, kleure en materiale is stylvol gekombineer om die gemoedstemming van Afrika weer te gee.
Verblyf is beskikbaar in 5 eenhede en het slaapplek vir 15 gaste. Al die kamers het lugversorging en plafonwaaiers, 'n eerlikheidskroegie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met individuele dekodeerders en kommersiële DStv en WiFi.
Daar is 'n swembad en braai-area. En gaste kan heerlike tuisgemaakte Suid-Afrikaanse aandetes op die patio langs die knetterende houtvuur vuur of in die restaurant-styl eetkamer geniet.
Daar is staproetes wat by die gastehuis begin. Dié roetes is goed gemerk en onderhou, en kan deur jonk en oud geniet word.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Vaneshree Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Northcliffe-weg, Queensburgh, Durban, 4093, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Roosfontein Bed, Breakfast and Conference Centre het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Queensburgh Durban West Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Northcliffe-weg, Queensburgh, Durban, 4093, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom