Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roosboompies

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eet-geriewe wat 'n mikrogolf en 'n yskas insluit.
Huisreëls

Let wel, die eienaar woon op die perseel.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die eenheid is nie volledig vir selfsorg toegerus nie, maar het wel verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en 'n ketel en n groot yskas in.
Gebottelde water, melk, beskuit, tee- en koffiemaakgeriewe en handdoeke word voorsien.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theo-straat 201, Wierda Park, Centurion, 0159, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA308dd2d0f8df60f0898ca8ab8bab8e38e8d22ccc61043e0130cef348fe3f0fbaf00fbe4df44e5d7fd1c9d3f952c4674e1a7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 201 Theo Street Wierda Park 0159 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.852338426165 28.138787320819
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem