Rooiberg Gasteplaas
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vleiwerf Plaas, Williston, 8920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Rooiberg Gasteplaas is net 20 km van Williston af geleë. Verblyf word in 'n selfsorgkothuis aangebied. Die kothuis is 1 km van die hoofplaashuis af geleë.
Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kothuis het ook 'n kombuis en 'n oopplanleefarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorggebruik en beskik oor 'n yskas-vrieskas, gasstoof. mikrogolfoond, breekware en eetgerei, sowel as 'n ontbyttoonbank. Daar is ook braaigeriewe beskikbaar.
Gaste kan die die panoramiese uitsig oor die plaas vanaf die stoep waardeer. Daar is ook 'n sementdam waar gaste gedurende die somer kan afkoel, sowel as voetslaan- en fietsroetes om te verken.
Daar is verskeie doendinge en besienswaardighede om in die pragtige Williston te verken. Dit sluit 'n landbou-skou in Februarie, perdry, gholfspeel en jagnaweke gedurende die wintermaande in.
Slaapplek
’n Bespreking by Rooiberg Gasteplaas sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Carien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 62
Jaar gelys 11
Ligging
- Vleiwerf Plaas, Williston, 8920, Noord-Kaap
- Gaste dink Rooiberg Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vleiwerf Plaas, Williston, 8920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom