Rondefontein Guest Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Nicole & Louis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 163
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Helene S - Apr 2024
Algehele gradering
Delightful.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Thank you, Helene!
Erika And David F - Apr 2024
Algehele gradering
Very friendly and convenient overnight stay for travelers.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Thank you so much Erika and David! We appreciate your wonderful words!
Anton D - Apr 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Anton, ons waardeer dit baie!
Este' S - Mrt 2024
Algehele gradering
Ideale oornagplek.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Este!
Michael W - Mrt 2024
Algehele gradering
We, and our two small Yorkies, really enjoyed our stay.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Thank you Michael, we appreciate it!
Pieter V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie, Pieter!
Pierre F - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike kos en baie rustige omgewing.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Pierre!
Mariette G - Jan 2024
Algehele gradering
Ons sal weer daar oorslaap. Het amper alles gehad wat ons benodig het.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Mariette!
Kippie B - Jan 2024
Algehele gradering
Stil, rustig en vredevolle atmosfeer.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Kippie!
Kevin W - Des 2023
Algehele gradering
Have already recommended it to family and friends.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Thank you so much, Kevin! We really appreciate it. Louis and Nicole
Amanda V - Des 2023
Algehele gradering
Kos, kroeg en gasvryheid 10/10, Rondefontein Guest Farm - bad, stort, aircon 4/10.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Wow, baie dankie Amanda, ons is regtig baie dankbaar!
Braam N - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike akkommodasie en Karoo gasvryheid.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Braam, ons is baie dankbaar!
Nina D - Des 2023
Algehele gradering
Kind hosts, clean, convenient and worth a visit.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Thank you Nina, we are pleased you enjoyed your stay with us! We are so sorry for the inconvenience!
Daniel P - Des 2023
Algehele gradering
Ideale oornag plek tussen Kaap en Gauteng.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Daniel!
Andre H - Des 2023
Algehele gradering
Die kamer was baie gerieflik en netjies. Die ontbyt was uitstekend.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie, Andre! Ons waardeur dit.
Ml B - Des 2023
Algehele gradering
Ons kuier was fantasties!
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Ons waardeer dit regtig baie! Dit was 'n voorreg om julle hier by ons te hê!
Andrew L - Nov 2023
Algehele gradering
Excellent.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Thank you Andrew, we appreciate it!
Retha H - Sep 2023
Algehele gradering
Silwerskoon en gerieflike verblyf, voortreflike aandete.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie baie dankie Retha, ons waardeer dit!
Jaco W - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik en maklik om daar uit te kom vanaf die snelweg.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Jaco!
Pierre D - Sep 2023
Algehele gradering
'n Aangename oornag ondervinding op pad Kaapland toe.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Pierre!
Renee V - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig en stil.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Renee!
Chrisjan V - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastiese oornag naby N1.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Chrisjan, ons waardeer dit!
Jo-anne D - Jul 2023
Algehele gradering
Perfect overnight on the N1.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Thank you so much Jo-anne, we appreciate it!
Carien P - Jul 2023
Algehele gradering
Rustige en gerieflike verblyf met plaasatmosfeer.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Carien!
Rentia K - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike, gasvrye oornagverblyf.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Rentia, ons waardeer dit!
Adri P - Feb 2023
Algehele gradering
Een parel langs de snelweg.
Lees meerRondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Adri, dit was baie lekker om julle hier by ons te hê.
Callie M - Jan 2023
Algehele gradering
Net ver genoeg van die N1 om jou onmiddelik te laat ontspan in die rustige omgewing.
Lees meerRondefontein Guest Farm se terugvoer
Grootste dankie. Ons waardeer dit baie!
Jeannette R - Jan 2023
Algehele gradering
Die geriewe is baie goed vir 'n oornag stop, die aandete is absoluut fantasties!
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Grootste dankie Jeannette, ons waardeer dit baie.
Joice K - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie baie dankie, Joice. Ons waardeer dit baie.
Schanette M - Des 2022
Algehele gradering
Rustige plaas atmosfeer.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Schanette.
Sally C - Des 2022
Algehele gradering
Tranquil, a beautiful setting.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Thank you, Sally.
Ash C - Des 2022
Algehele gradering
Excellence experience. Food was amazing and the stay was also amazing.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Thank you so much Ash. It was great meeting you both. Have a wonderful Holiday.
Theo C - Des 2022
Algehele gradering
Great stopover for a road trip.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Thank you Theo. Wonderful meeting you and your family.
Kim C - Nov 2022
Algehele gradering
So welcoming.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Thank you so much Kim. We really appreciate it.
Barbara H - Okt 2022
Algehele gradering
A real soulful farm experience. Hosts were friendly and helpful and the food was unforgettably delicious.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Thank you Barbara.
Hennie B - Jun 2022
Algehele gradering
Uitstekende kos en gasvryheid.
Trevor W - Feb 2022
Algehele gradering
Great old world charm.
Marcelle H - Jan 2022
Algehele gradering
One night stay over.
Vaughan J - Jan 2022
Algehele gradering
Very comfortable.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Thank you Vaughan, much appreciated!
Clarisse V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike gaste en heerlike kos!
Hans I - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens met lekker boerekos.
Deborah W - Des 2021
Algehele gradering
Lovely walk on the farm and delicious meals.
CARINA P - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige plek met vriendelike, puik diens.
Lynette V - Des 2021
Algehele gradering
Wonderful farm stay!
Wilma For Roxane L - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike plaas.
Lees meerIda J - Des 2021
Algehele gradering
Perfect stopover place.
Huw C - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderful hospitality, a very good dinner and breakfast and a peaceful location and stay.
Winfried L - Nov 2021
Algehele gradering
Great place. Will be back.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Thank you so much!
Simone L - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike, rustige, vriendelike plaasverblyf!
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie! Dit was baie lekker om julle by ons te hê!
Mike D - Sep 2021
Algehele gradering
Very relaxing experience after a long ride.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Thank you, Michiel!
Theresa B - Aug 2021
Algehele gradering
Plaasverblyf - kan aanbeveel.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie! Was so lekker om julle by ons te he.
Johan B - Jul 2021
Algehele gradering
Gerieflike oorslaap-plek met wonderlike gasheer en -vrou. Sal weer so maak.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Johan!
Michael W - Mei 2021
Algehele gradering
Very pleasant. Awesome food. Well looked after.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Thanks so much Michael!
Jenny K - Mei 2021
Algehele gradering
Our stay was relaxing and rejuvenating - a great stop on our way to Gauteng from George.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Thank you so much Jenny. It was wonderful having you stay with us.
Leandro B - Mei 2021
Algehele gradering
Veilig geleë en baie vriendelike gasheer/gasvrou.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Leandro.
Runelle P - Mei 2021
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf, goeie kwaliteit matrasse en uiters vriendelike diens. Die kos was fantasties en beslis die moeite werd.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Runelle, ons waardeer dit regtig baie.
Christa T - Mei 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Christa, ons waardeer dit baie!
Philip R - Apr 2021
Algehele gradering
Aangename oornagverblyf.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Philip!
Eckart K - Apr 2021
Algehele gradering
A very cosy place, neatly set up and everything we needed in the room.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Thank you so much Eckart, we really appreciate it! It was great having you stay with us :)!
Stephanie V - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was 'n perfekte stop vir afry Kaapstad toe.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeur die eerlikheid. Dit was regtig lekker om julle hier te he!
Sarette L - Des 2020
Algehele gradering
Gasvryheid is ongelooflik. Ons het vreeslik lekker gebly.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Hi Sarette
Baie dankie, dit beteken vir ons regtig baie. Dit was lekker om julle by ons te he. Bly julle het dit geniet hier op die plaas. Louis en Nicole.
Huw C - Des 2020
Algehele gradering
Superb, exceeded my expectations.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Thank you so much Richard.
Dave P - Des 2020
Algehele gradering
Well worth a revisit.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Thank you Dave.
Danile N - Okt 2020
Algehele gradering
Die eienaars was vriendelik en gasvry. Die ligging was perfek en die omgewing rustig en baie mooi.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Danile, ons waardeur dit :)
Alan R - Okt 2020
Algehele gradering
What a great stop over
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Thank you so much Mr and Mrs Reid!
Monia V - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker verblyf en uitstekende aandete.
Kobus R - Jan 2020
Algehele gradering
Waarde vir jou geld naby die N1.
Lees meerAdri V - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekend!
Walter B - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly! Fantastiese aandete, heerlik en hoë kwaliteit! Vriendelike gasheer en gasvrou!
Gayle B - Jan 2020
Algehele gradering
Delightful stop after a long drive.
Ingrid H - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf.
Simone L - Des 2019
Algehele gradering
Lieflike plek met vriendelike gashere!
Hendrik V - Des 2019
Algehele gradering
Goeie halfwegstasie.
Me B - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflike rustige verblyf en uithaler etes.
Anculien S - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese plek, kos en mense.
Johan V - Des 2019
Algehele gradering
Alles baie goed.
Johan L - Nov 2019
Algehele gradering
Die verblyf was 'n aangename ondervinding en ons sal weer daar aandoen.
Miemie H - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlike boere-gasvryheid.
Conrad K - Okt 2019
Algehele gradering
Gesinsvriendelike verblyf.
Lees meerLekha A - Sep 2019
Algehele gradering
Loved this overnight stay.
Jeanne C - Jul 2019
Algehele gradering
A half way stopover on our way north. We were warmly welcomed by our host.
Lees meerTommie B - Jul 2019
Algehele gradering
We had an excellent and relaxing stay.
Marelize M - Jun 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Monique V - Apr 2019
Algehele gradering
Beste stop over.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Monique,
Dit is altyd lekker om julle hier te hê, julle voel al soos family!
Tessa V - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderful! Enjoyed staying at Rondefontein.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Thanks so much Tessa! Was so nice meeting you all :)
Ettiene T - Mrt 2019
Algehele gradering
Die plekkie het ons reis aansienlik gerieflik gemaak agv. ligging, goeie akkommodasie, gasvryheid en smaaklike etes.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Ettiene,
Ons is bly julle het ons plekkie geniet. Dit was baie lekker om julle hier te hê!
Petra T - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlike Vrystaatse gasvryheid!
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, dis was regtig lekker om julle by ons te he! Louis en Nicole
Monique V - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlike oornagstop.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie, dis altyd lekker om julle by ons te he! Louis en Nicole
Anton L - Des 2018
Algehele gradering
A must stop after a long drive to relax in the tranquillity of the Karoo.
Lees meerRondefontein Guest Farm se terugvoer
The OBS is indeed complementary Thank you so much for the kind words.
It was great having you with us! Louis and Nicole
Werner B - Des 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam. Lekker en goed toegeruste verblyf.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie,
Werner vir die goeie terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet hier by ons.
Eric D - Des 2018
Algehele gradering
Awesome!
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde en wense, ons waardeur dit baie! Dit was regtig lekker om jou en jou gesin by ons te he!
Rudolf T - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Diens en aandete is uitstekend.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Rudolf, ons is bly julle het dit geniet hier by ons. Dit was n voorreg om julle by ons te he.
Alida N - Sep 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang. Diens is uitstekend.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Alida, dit was lekker om julle by ons te he! Die diertjies stuur almal groete, veral ons woef!
Stefan D - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was wonderlik. So 'n fantastiese plek en Louis en Nicole julle maak dit spesiaal.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Stefan, dit was lekker om julle hier by ons te hê.
Ian S - Mei 2018
Algehele gradering
Good hospitality, accommodated the dogs easily, wholesome food.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Thank you, it was lovely meeting you and the family.
Jaap V - Mei 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam in alle opsigte.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie, ons is bly dat julle die veld en die diertjies geniet het. Dit was baie lekker om julle te kon ontmoet.
Gerbus V - Apr 2018
Algehele gradering
Netjies en goeie waarde vir geld.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Beste Elra,
Baie dankie vir die mooi woorde, dit was lekker om julle te ontmoet en hier by ons te huisves!
Groete,
Louis
Linda V - Apr 2018
Algehele gradering
Gasvry en goed ontvang en uitstekende ete.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie, dit was baie lekker om julle by ons te kon huisves, het lekker gesels!
Miemie H - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie gasvry en heerlike kos.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Ons is bly julle het welkom gevoel hier by ons, dit was lekker om julle hier te hê!
Fritz W - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie ruim, gerieflik, skoon, lekker kos en baie aangename gasheer en -vrou.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, dit was lekker om julle te kon ontmoet en gesels.
Ales van die beste vir die res van die jaar wat voorle.
Gert J - Feb 2018
Algehele gradering
Rustig - lekker oorslaapplek.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie, dit was lekker om julle by ons te kon ontvang. Bly julle het nie weggespoel met al ons wonderlike reën nie! Bring gerus weer reën saam met jul volgende besoek!
Elize C - Jan 2018
Algehele gradering
Rustige omgewing en gasvryheid uit die boonste rakke.
Lees meerRondefontein Guest Farm se terugvoer
Beste Elize,
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was lekker om julle te kon ontmoet en ons is bly dat julle dit geniet het hier by ons.
Marius G - Jan 2018
Algehele gradering
Soos altyd baie lekker.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Beste Maruis,
Baie dankie, ons is bly jy kon die rustigheid geniet! Dit was lekker om jou weer by ons te kon ontvang.
Anne-marie B - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker oornagplek.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Beste Ronel,
Baie dankie vir die terugvoer, dit was lekker om julle te kon ontmoet!
Jeanette G - Jan 2018
Algehele gradering
It was value for money and I could take my dog.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Beste Jeanette,
Thank you for the kind words, it was wonderful having you and your doggy stay with us.
Jenny S - Jan 2018
Algehele gradering
Baie rustig en pragtig.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Hi Jenny, dankie, ons is bly julle kon lekker onspan hier by ons. Julle is wonderlike mense.
Stefan V - Jan 2018
Algehele gradering
Net van die pad af skuil 'n juweel.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Hi Sefan, Shoe, dink ons sal jou moet betaal vir die mooi woorde. Baie dankie, dit was baie nice om julle te ontmoet. En ons is bly julle het dit geniet hier by ons.
Arno B - Jan 2018
Algehele gradering
Oornag op reis tussen George en Pretoria.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Hi Arno, dit was lekker om julle te ontmoet, geseende 2018.
Julius S - Des 2017
Algehele gradering
Werklik 'n juweel tussen niks en nêrens.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Beste Julius,
Baie dankie, ons is bly dat julle die oornagverblyf by ons geniet het. Dit was vir ons baie lekker om julle te kon ontmoet en te gesels.
Ales van die beste vir die nuwe jaar!
Candice B - Des 2017
Algehele gradering
Best hospitality.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Dear Candice and family,
It was such a pleasure having you and your family stay with us, we hope we see you all again!
All the best for 2018.
Bev G - Des 2017
Algehele gradering
Lovely friendly hosts and excellent dinner of lamb. Nice walk on the farm in the morning - saw the blue cranes!
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Hi Bev, Thank you, it was great meeting you and your husband, glad you could see the blue crane breeding pair, they are quite a beautiful sight.
Eric S - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Hi Eric en Familie, baie dankie vir die mooi woorde, ons het julle kuier by ons geniet. Sien uit na volgende keer.
Dirk V - Des 2017
Algehele gradering
Alles daar wat 'n mens nodig het met gawe jong mense wat jou soos familie laat voel.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Hi Dirk,
Dit was baie lekker om julle by ons te he. Baie dankie vir die mooi woorde, ons sien uit na julle volgende kuier!
Antonet P - Des 2017
Algehele gradering
Awesome, vriendelike mense, lekker kos.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Hi Antonet,
Baie dankie, ek en Nicole is bly dat julle dit geniet het hier, dis was awsome om julle by ons te he.
Andrew J - Des 2017
Algehele gradering
It was really nice, better than we expected, we would stay there again.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Hi Andrew, Thank you for all the Stars. it was great meeting you both.
Gerrit B - Des 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Gerrit vir die terugvoer, was baie lekker om julle hier te hê.
Leon K - Aug 2017
Algehele gradering
Gerieflike oornag-akkommodasie op die N1.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Hi Leon,
Baie dankie, dit was lekker om jou hier by ons te hê.
Michael A - Aug 2017
Algehele gradering
Convenient stopover.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Hi Michael,
It was great getting to know you and your wife.
Esme K - Jul 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie Dankie, dit was lekker om julle by ons te he.
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Gerhard S - Jul 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Hulle gaan uit hulle pad uit om te help!
Lees meerRondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Gerhard, Dit was lekker om jou en jou gesin hier by ons te he. Dankie vir die mooi woorde en die voorstel omtrent die handdoeke. Geniet die vakansie en kuier by die familie!
Frederik G - Jun 2017
Algehele gradering
Wonderlike, vriendelike mense.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Drikus, ons is bly julle het dit geniet hier by ons, Dit was baie lekker julle hier te hê!
Jan K - Mei 2017
Algehele gradering
Wat 'n verrassende verblyf - baie aangename jong gasheer en gasvrou.
Lees meerRondefontein Guest Farm se terugvoer
Beste Jan,
Baie dankie vir die mooi woorde, ons waardeur dit opreg! Dit was regtig 'n groot plesier om oom by ons te hê en ons sien uit om oom se vrou te ontmoet met die volgende besoek! Dankie vir die lekker geselskap en al die deel van kennis.
Groete,
Louis en Nicole
Jurie S - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantastiese mense en vriendelike ontvangs.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Ons is baie bly dat julle dit geniet het hier by ons. Julle is wonderlike mense en dit was lekker om julle hier te he. Die diertjies word al hoe meer so kom kuier gou weer.
Louis en Nicole
Phillip B - Mrt 2017
Algehele gradering
Bestuur vriendelik en baie behulpsaam om gesellige verblyf te verseker.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Phillip vir die terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet hier by ons!
Louis en Nicole
Johan V - Feb 2017
Algehele gradering
Vriendelike en gasvrye ontvangs.Gerieflik naby die N1.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Johan vir die goeie terugvoer! Ons sal daaraan aandag gee, dankie.
Louis en Nicole
Cornelis H - Jan 2017
Algehele gradering
The best!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die beste!
Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Lekker kamers, mooi tuin en vriendelike eienaars. Louis is 'n fantastiese sjef! Nicole en Louis het ons tuis laat voel. So gaaf dat hulle ons selfs rond gewys het en ons het die diere gesien (en die oulike babahasies). Ongelukkig kon ons nie langer bly nie, maar as ons Suid-Afrika weer besoek sal ons beslis teruggaan. Dankie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Thank you for the kind words! It was awesome to get to know you all, we really enjoyed your company! Looking forward to your next visit to South Africa!
Louis and Nicole
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Johan K - Jan 2017
Algehele gradering
Baie lekker troeteldier-vriendelike verblyf!
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Johan vir die goeie woorde en komplimente aan die sjef. Ons het julle kuier by ons net so baie geniet!
Louis en Nicole
Oscar B - Jan 2017
Algehele gradering
Puik.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Oscar. Ons hoop ons sien julle gou weer!
Louis en Nicole
Gerrit B - Jan 2017
Algehele gradering
Baie netjiese, gerieflike en ruim verblyf.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Dankie Gerrit. Ons waardeer die goeie woorde.
Louis en Nicole
Isabel H - Jan 2017
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om julle hier by ons te hê. Dankie vir julle vriendelikheid en ondersteuning.
Louis en Nicole
Karen C - Des 2016
Algehele gradering
Ons het heerlik daar oornag en die mense is baie vriendelik en gasvry.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die baie sterre, ons is bly dat ons plekkie aan julle verwagtinge voldoen het. Dit was baie lekker om julle te kan ontmoet, ons hoop ons sien julle gou weer.
Rose M - Des 2016
Algehele gradering
Delightful stay. Dinner and breakfast excellent.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike verblyf. Heerlike ontbyt en aandete.
Ons het regtig ons oornagverblyf hier geniet. Goeie ligging tussen Kaapstad en Gauteng. Welgedaan aan die twee jong eienaars Louis en Nicole.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
It was an absolute pleasure having you stay with us. Thank you for all your kind words, we appreciate them.
Louis and Nicole
Klasie V - Des 2016
Algehele gradering
Vriendelike, opregte mense wat lekker kos kan maak met gerieflike kamers.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie! Dit was n voorreg om julle te kon ontmoet. Ons het julle geselskap geniet en is bly julle het van ons plekkie gehou!
Louis en Nicole
Ylana H - Des 2016
Algehele gradering
Heerlike oornagplek. Baie warm, maar swembad in kamers help baie.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Dankie Ylana, Dit was regtig lekker om julle hier te he!
Louis en Nicole
Nicole M - Des 2016
Algehele gradering
Gerieflike oornagplek met eienaars wat baie moeite doen.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Ons is baie bly dat ons dit vir julle 'n aangename ervaring kon maak. Dit was lekker om julle hier by ons te hê.
Louis en Nicole
Jeannette R - Des 2016
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Jeannette, ons waardeur die vriendelike woorde, dit was baie lekker om julle by ons te he. Louis en Nicole
Nico B - Des 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Nico! Dit was 'n plesier om julle by ons te hê.
Louis en Nicole
Peet J - Nov 2016
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie, dit was so lekker om julle hier by ons te hê! Groete Louis en Nicole
Margie V - Okt 2016
Algehele gradering
Most enjoyable and relaxing.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Thank you Margie! It was lovely having you with us!
Alisia N - Jul 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike verblyf.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Hulle is die wonderlikste mense! Dit was 'n voorreg. Dankie
Enid R - Mei 2016
Algehele gradering
Rustige opset net buite die dorp.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Enid! Dit was n voorreg om jou te leer ken, het baie lekker gesels, hoop ons sien jou gou weer!
Groete Louis en Nicole
Ria N - Mrt 2016
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf in 'n rustige plaas-atmosfeer.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer Ria, hoop ons sien jou gou weer
Louis en Nicole
Giel B - Feb 2016
Algehele gradering
Oorslaap was 'n regte plesier!
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Giel, baie jammer ons het met die bespreking genoem dat ons met vakansie is en dat daar nie etes sal wees nie. My dogter het julle ontvang en ek glo ook dat julle nie van ons kroegie wou gebruik maak nie, jammer ook dat sy nie aan julle etes kon verskaf asg van haar werk nie. Dankie egter dat jy noem die chalet was darem netjies.
groetnis Gerda
Janet B - Jan 2016
Algehele gradering
Very clean and pleasant venue with friendly owners.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Thank you for the feedback, you were wonderful guests.
Katrin K - Des 2015
Algehele gradering
Gasvry, rustig, netjies en heerlike boerekos.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons probeer ons bes. Ons glo en bid vir reën, dan word alles net mooier en groener. Dankie vir julle positiewe kommentaar en baie seën.
Pat B - Des 2015
Algehele gradering
A comfortable farm-home stay.
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Thanks for the review have a wonderful Christmas, you were a pleasure to accommodate.
Nico and Gerda
Willie K - Okt 2015
Algehele gradering
Baie aangename ervaring!
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Dankie Willie dis gaste soos julle wat dit die moeite werd maak.
Dankie.
Gawie R - Jan 2015
Algehele gradering
Vir 'n oornagstop is dit goed geleë met goeie fasiliteite!
Adriaan B - Des 2014
Algehele gradering
As jy reis en 'n lekker oornagplek soek is dit presies wat jy nodig het!
Selma P - Des 2014
Algehele gradering
Die plek is oud en afgeleef.
Rachel V - Des 2014
Algehele gradering
Gerieflike oornagplek.
Marie B - Des 2014
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs, uitstekende aandete!
Brian C - Okt 2014
Algehele gradering
Spacious clean accommodation in beautiful setting. Ten out of ten.
Renate S - Mei 2014
Algehele gradering
Lekke!
Mariette W - Mrt 2014
Algehele gradering
Lekker slaap na 'n lang pad!
Rondefontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie, julle was wonderlike gaste wat raaksien hoeveel 'n mens insit. Kom kuier gerus weer!
Elna B - Mrt 2014
Algehele gradering
Gasheer en -vrou baie vriendelik. Kamer netjies en skoon.
Hannes S - Jan 2014
Algehele gradering
Exceptionally clean accommodation, great hosts
Lizl P - Jan 2014
Algehele gradering
Vriendelike gasvryheid uit die boonste rakke!
Barend R - Des 2013
Algehele gradering
Briljant.
Debbie M - Des 2013
Algehele gradering
A pleasant stay with no problems.
Danie L - Des 2013
Algehele gradering
Baie aangenaam, baie dankie.
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rondefontein Gasteplaas, Springfontein, 9300, Vrystaat