Rolbos in die Karoo
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Senior-straat 14, Hospitaalheuwel, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rolbos in die Karoo is 'n kamer met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in Beaufort-Wes geleë is. Hierdie selfsorgeenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na rustige oornagverblyf.
Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, lugversorging, 'n waaier en 'n verwarmer. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Verder het die eenheid 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, enkelplaatgasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Rolbos in die Karoo sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Duits
- Portugees
- Spaans
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marguerite Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande gelys 6
Ligging
- Senior-straat 14, Hospitaalheuwel, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Rolbos in die Karoo het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beaufort-Wes Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Senior-straat 14, Hospitaalheuwel, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom