Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Joey Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 64
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Johan P - Mrt 2024
Algehele gradering
Die blyplek was netjies en skoon. Geriewe was in goeie toestand.
Rolbos Guest House se terugvoer
Baie dankie, Johan, dat julle gekies het om hier te kom oorbly. Julle is enige tyd weer by ons welkom. Groete, Joey
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Alma M - Jan 2024
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Ons gasvrou was nie daar nie, maar ons is telefonies bygestaan.
Rolbos Guest House se terugvoer
Baie dankie Alma. Julle is enige tyd weer welkom. Groete, Joey
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
David S - Sep 2023
Algehele gradering
Well-equipped homely vibe.
Rolbos Guest House se terugvoer
David, thank you! We were privileged to have you as our guests.
You are welcome here any time in the future again.
Kindest regards
Joey
Johan H - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Hartlik ontvang. Baie vriendelike mense.
Rolbos Guest House se terugvoer
Baie dankie, Johan dat julle gekies het om van ons fasiliteite gebruik te maak. Ja, ons is al redelik raadop met al die vragmotors wat 24/7 deur ons dorp ry.
Julle is enige tyd weer by ons welkom.
Groete, Joey
Henning W - Apr 2023
Algehele gradering
Amazing gasheer en gasvrou, Joey en Frikkie.
Rolbos Guest House se terugvoer
Ai, so jammer dat ek hierdie terugvoering gemis het! Nietemin, so baie dankie dat julle hier kom oorbly het.
Julle is enige tyd weer by ons welkom!
Groete
Joey
Xylina W - Apr 2023
Algehele gradering
Als was gemaklik.
Elizma B - Mrt 2023
Algehele gradering
Karoo-gasvryheid.
Lees meerRolbos Guest House se terugvoer
Elizma, julle is enige tyd weer by ons welkom!
Groete
Joey
Annelie E - Mrt 2023
Algehele gradering
Tweede keer dat ons daar oorslaap, sal enige tyd weer daar tuis gaan.
Rolbos Guest House se terugvoer
Dagsê Annelie, dit was ons voorreg om julle weer te ontvang! Dankie dat julle gekies het om van ons fasiliteite gebruik te maak. Ons sal julle ook enige tyd weer wil ontvang, want julle is regtig sulke pragtige, waarderende gaste. Geniet julle "sloertoer", en wees veilig.
Liefde, Joey
Jacobus L - Feb 2023
Algehele gradering
Alle verwagtinge oortref!
Rolbos Guest House se terugvoer
Baie dankie Jacobus, dat julle gekies het om by ons oor te bly.
Ek vertrou die asem en bene het gehou. Julle is enige tyd weer welkom.
Mooiloop en groete,
Joey
Elmar D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie genotvol.
Rolbos Guest House se terugvoer
Goeie dag Mnr Diergaardt. Baie dankie. Ek dra u dank en kompliment aan haar oor. U sal definitief dan moet terug kom sodat u die ander sterre ook kan ontmoet.
Vriendelike groete,
Joey
Clive G - Okt 2022
Algehele gradering
Enjoyable.
Maricia D - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker.
Heleen B - Sep 2022
Algehele gradering
Baie mooi, rustig en skoon.
Le Roux B - Jun 2022
Algehele gradering
Die huis was mooi netjies en die tannie was ongelooflik vriendelik en ons sal definitief Rolbos Guest House weer besoek as ons daai kant toe gaan.
Rolbos Guest House se terugvoer
Goeiedag Zelda, baie dankie. Dit was ons voorreg en net `n groot p;esier. Dankie dat julle Rolbos gekies het. Julle is enige tyd weer by ons welkom! Mooi loop, Tannie Joey.
Ap V - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlik oorgeslaap by Rolbos. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Die plek is pynlik netjies en skoon en die mense is gasvry.
Rolbos Guest House se terugvoer
Ap, julle is enige tyd weer by ons welkom.
Liefde
Joey
Johan M - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik, dankie.
Rolbos Guest House se terugvoer
Goeiedag Johan, baie dankie dat julle gekies het om by ROLBOS oor te bly. Dit bly elke keer `n voorreg om gaste te ontvang, waarvoor ons baie dankbaar is. Niks is meer vanselfsprekend nie. Julle is ENIGE tyd weer by ons welkom!
Vriendelike groete uit Calvinia.
Joey
Johann D - Feb 2022
Algehele gradering
Oornag voor die KarooBurn MTB event.
Rolbos Guest House se terugvoer
Johan, baie dankie dat julle kom oorbly het. Dis elke keer `n voorreg om gaste te ontvang. Jaaa, die bure se honde. Ek vra nie normaalweg verskoning oor iets waaroor ek nie beheer het nie, maar ek is jammer daaroor.
Groete
Joey
Andrew J - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig stil en veilig.
Elmarie S - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en gehelp met 'n bespreking vir aandete.
Rolbos Guest House se terugvoer
Elmarie, julle is enige tyd weer by ons welkom!
Mag 2022 vir julle goeie dinge bring.
Chris N - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Rolbos Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Chris. Ons vertrou julle het veilig gereis en die naweek terdeë geniet.
Julle is enige tyd weer by ons welkom!
Rolbos groete,
Joey
Andre S - Sep 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang, uitstekende diens.
Rolbos Guest House se terugvoer
Goeiemiddag Andre, julle is enige tyd welkom!
Groete uit Calvinia.
Joey
Natasha C - Sep 2021
Algehele gradering
Very safe and peaceful place
Rolbos Guest House se terugvoer
Thank you Natasha for choosing Rolbos. It was a privilege to have you as our guests. We are looking forward to welcoming you any time in the future.
Heila V - Sep 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Rolbos Guest House se terugvoer
Heila, ons vertrou dat julle veilig gereis het. Julle is enige tyd weer welkom by ons!
Denis M - Mei 2021
Algehele gradering
Comfortable with all the amenities.
Rudolf R - Apr 2021
Algehele gradering
Baie welkome rus, na 'n lang pad.
Rolbos Guest House se terugvoer
Baie dankie dat julle gekies het om van ons fasiliteite gebruik te maak.
Ons ontvang julle enige tyd weer!
Rina P - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker nagrus gehad, vriendelik en huishoudelik verwelkom.
Rolbos Guest House se terugvoer
Rina, julle is enigetyd weer by ons welkom!
Mooiloop en beste wense
Tannie Joey
Koos K - Feb 2021
Algehele gradering
Die verblyf was besonder aangenaam. Die omgewing was mooi en rustig!
Edmund W - Feb 2021
Algehele gradering
Goeie nagrus geniet.
Rolbos Guest House se terugvoer
Baie dankie Mnr Williams dat julle gekies het om by ons oor te slaap. Ons ontvang julle enige tyd graag weer.
Tersia W - Nov 2020
Algehele gradering
Ons kom weer!
Rolbos Guest House se terugvoer
Tertia, baie dankie dat julle gekies het om van ons fasiliteite gebruik te maak. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang.
Julle is enige tyd weer by ons welkom.
Groete
Joey
Yvonne V - Okt 2020
Algehele gradering
Beslis die moeite werd
Rolbos Guest House se terugvoer
Yvonne, dit was `n voorreg om julle hier te ontvang! Julle is enige tyd weer by ons welkom.
Rolbos groete
Joey
Christo V - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig en aangenaam.
Rolbos Guest House se terugvoer
Dagsê Christo, dankie vir julle. Julle is enige tyd weer by ons welkom. Ek dink elke dag aan julle wanneer ek na my CD luister. Julle oorbly by ons was vir ons `n groot seën.
Groete
Joey
Lourens W - Sep 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik en baie lekker ontbyt.
Rolbos Guest House se terugvoer
Lourens, julle is welkom.
Ek verstaan net nie wat jy bedoel met veiliger parkering nie. Julle voertuig was geparkeer agter `n geslote hek, met duiwelsvurk reg rondom die erf en bo op die heining. Ons fasiliteite is so veilig as wat menslik gesproke kan.
Vriendelike groete
Joey
Lorraine N - Sep 2020
Algehele gradering
Veilige, privaat en ruim verblyf.
Rolbos Guest House se terugvoer
Lorraine, ons is bly dat julle die tyd by ons geniet het, en julle is enige tyd weer by ons welkom.
Groete,
Joey
Thys B - Sep 2020
Algehele gradering
Was aangename verblyf
Rolbos Guest House se terugvoer
Baie dankie Thys. Julle is enige tyd weer by ons welkom.
Groete
Joey
Blackie S - Sep 2020
Algehele gradering
Joan is baie gasvry en gaan uit haar pad om dit vir jou aangenaam te maak.
Rolbos Guest House se terugvoer
Blackie, julle is enige tyd weer by ons welkom! En ek maak enige tyd weer vir julle op kort kennisgewing iets om te eet. Ons vertrou julle het veilig terug gereis. Sterkte vir die nuwe aanpassings in julle nuwe omgewing.
Vriendelike groete,
Joey
Richard B - Sep 2020
Algehele gradering
Our hosts Frikkie & Joey were truly amazing.
Pieter O - Sep 2020
Algehele gradering
Huislik en ontspanne.
Rolbos Guest House se terugvoer
Pieter, Frits en Theresa, dit was so `n voorreg om julle hier te ontvang! Ons vertrou julle het die blomme geniet en dat julle veilig gereis het.
Julle is ENIGE tyd weer by ons welkom!
Groete
Joey
Charl B - Aug 2020
Algehele gradering
Gerieflik, heerlik en ontspanne.
Christiaan B - Feb 2020
Algehele gradering
Netjies en baie gerieflik.
Rolbos Guest House se terugvoer
Christiaan, ons vertrou julle het die trappery geniet, en veilig by Kaleo aangeland. Ons gedagtes was die hele dag by julle.
Julle is enige tyd weer by ons welkom!
Groete
Joey
Yolande C - Sep 2019
Algehele gradering
Loved the spacious house.
Martha V - Sep 2019
Algehele gradering
Alles was besonders netjies en goed georden en deeglike instruksies.
Rolbos Guest House se terugvoer
Beste Martha,
Julle is enige tyd welkom by ons! Ons vertrou dat almal darem nou gesond is, ek is seker die Karoo en Weskus lug het julle almal goed gedoen!!
Groete
Joey
Daniela N - Jun 2019
Algehele gradering
The perfect overnight stay.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die perfekte oornagplek.
Ek is 'n paar maande laat met my resensie, maar het uiteindelik die tyd gemaak aangesien dit regtig vir my belangrik is om my waardering aan Joey en Frikkie te betoon vir hul hartlike gasvryheid en uitstekende diens. Sy het ons tuis laat voel en ons laat ontspan na die vreeslike lang reis vanaf Kaapstad wat moeilik was met twee klein kinders. Die verblyf was so ruim, skoon en het alles gehad wat ons kon benodig. Baie dankie, Joey, vir al jou liefde en vriendelikheid tydens ons kort verblyf!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rolbos Guest House se terugvoer
Dear Daniela,
Thank you for your 'Thank You!' You also blessed us with your presence in our home! You will always be welcome here at Rolbos Guest House..
Please take care and send my regards to your mom!
Best wishes,
Joey
Mariana L - Des 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam. Heerlik gerus.
Rolbos Guest House se terugvoer
Mariana, dis altyd ñ voorreg en plesier om jou te ontvang. Jy is meer as welkom.
Groete
Joey
Johan M - Nov 2018
Algehele gradering
Pragtig, netjies. Alles wat jy nodig het.
Rolbos Guest House se terugvoer
Johan, dit was 'n voorreg om julle te ontvang en julle is enige tyd weer by ons welkom.
Groete
Joey
Ester V - Nov 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Rolbos Guest House se terugvoer
Baie dankie Ester dat jy by ons tuisgegaan het. Ons sorg volgende keer dat jy Wi-Fi het.
Ons vertrou alles het goed afgeloop met jou pappa se mediese ondersoeke en dat julle veilig gereis het.
Groete,
Joey
Louise M - Sep 2018
Algehele gradering
Awesome rustigheid, kos vir die siel.
Rina P - Sep 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike en hulpvaardige ontvangs van eienares.
Rolbos Guest House se terugvoer
Rina, vir ons was dit `n voorreg om julle te kon ontvang. Julle is enige tyd weer hier by ons welkom. Baie dankie ook vir die moeite om ons sleutel terug te besorg, ons het groot waardering daarvoor.
Groete,
Joey
Mari F - Apr 2018
Algehele gradering
Ruim blyplek en vriendelike gasvrou.
Rolbos Guest House se terugvoer
Mari, dankie dat julle gekies het om van ons fasiliteite gebruik te maak. Dit was `n voorreg om julle te ontmoet en hier te ontvang. Julle is enige tyd weer hier by ons welkom.
Groete
Joey
Johan G - Okt 2017
Algehele gradering
Netjiies en gerieflik met alles wat mens nodig het.
Rolbos Guest House se terugvoer
Johan, wat `n voorreg was dit nie om julle te ontmoet. Baie dankie dat julle gekies het om van ons verblyf gebruik te maak. Julle is enige tyd weer by ons welkom.
Groete
Joey
Suzanne N - Sep 2017
Algehele gradering
Rolbos het ons verwagtinge vir 'n oornagverblyf oortref. Vriendelike ontvangs en mense wat uit hul pad gaan om als vir hul gaste aangenaam te maak.
Rolbos Guest House se terugvoer
Beste Suzanne,
Ons was bevoorreg om julle te ontvang! Dankie dat julle gekies het om van ons verblyf gebruik te maak. Julle is enige tyd weer welkom by ons.
Groete,
Joey
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Gissie F - Aug 2017
Algehele gradering
Moes self kamers soek - geen informasie.
Ignatius D - Mei 2017
Algehele gradering
Baie verrassend.
Rolbos Guest House se terugvoer
Naas, ons was bevoorreg om julle hier te ontvang. Julle is enige tyd weer welkom by ons.
Groete,
Joey
Kobus V - Mei 2017
Algehele gradering
Gemaklik.
Rolbos Guest House se terugvoer
Kobus, dit was `n voorreg om sulke aangename gaste soos julle te ontvang. Julle is enige tyd weer by ons welkom.
Groete
Joey
Johandi S - Apr 2017
Algehele gradering
Beslis 'n goeie waarde vir geld verblyf!
Rolbos Guest House se terugvoer
Dagsê Johandi,
Julle is enige tyd weer by ons welkom.
Groete,
Joey
Paula S - Mrt 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Rolbos Guest House se terugvoer
Paula, baie dankie dat julle gekies het om van ons fasiliteite gebruik te maak. Dit was so `n voorreg om julle te ontvang. Julle is enige tyd weer by ons welkom. Groete, Joey.
Helen W - Des 2016
Algehele gradering
Puik diens en uitstekende akkommodasie, ruim, netjies - voel soos huis.
Rolbos Guest House se terugvoer
Baie dankie, Helen, dat julle gekies het om van ons fasiliteite gebruik te maak. Dit was so 'n voorreg om julle te ontvang! Julle is enige tyd weer welkom by ons.
Seëninge vir julle vir Kersfees!
Groete
Joey
Karen V - Nov 2016
Algehele gradering
Dit was lieflik!
Rolbos Guest House se terugvoer
Heine en Karin, baie dankie! Dit was so `n voorreg om julle te ontvang! Julle is enige tyd weer by ons welkom!
Groete
Joey
Sonia B - Sep 2016
Algehele gradering
Gemaklik.
Rolbos Guest House se terugvoer
Baie dankie Sonia dat julle gekies het om van ons fasiliteite gebruik te maak. Ons dink al die hele tyd aan julle en wonder hoe voel die bene en voete op die pad Ceres toe!
Julle is enige tyd weer by ons welkom.
Joey
Coenie V - Aug 2016
Algehele gradering
Dit het alle verwagtinge oortref.
Rolbos Guest House se terugvoer
Coenie, baie dankie dat julle gekies het om van ons fasiliteite gebruik te maak. Dit was heerlik om julle te ontmoet en hier te ontvang! Julle is enige tyd weer by ons welkom.
Seënwense en groete uit die Hantam.
Joey
Pierre D - Jul 2016
Algehele gradering
Soos ek die platteland ken - rustig en vriendelik.
Rolbos Guest House se terugvoer
Pierre, ons was bevoorreg om jou en Paul hier te ontvang! Baie dankie dat julle gekies het om van ons fasiliteite gebruik te maak. Julle is enige tyd weer by ons welkom! Seëninge vir julle vir die nuwe kwartaal se uitdagings - ek glo julle is elke dag verskilmakers daar waar julle jul roeping uitleef. Groete, Joey
Johan V - Jun 2016
Algehele gradering
Ek was baie vriendelik en gasvry ontvang.
Rolbos Guest House se terugvoer
Johan, jy ENIGE tyd weer by ons welkom!, Groete, Frikkie en Joey
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paul Kruger-straat 15, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom