Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rocky Beach Holiday Lets

Rocky Beach Ateljee (Sakpas)
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad en 'n wasbak. Daar is ook 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, yskassie, asook 'n haardroër, strykyster en 'n TV. Die eenheid het sy eie ingang en 'n stoep met 'n draagabre braai.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie en die instansie is nie geskik vir gaste in rolstoele nie.
Let asb. daarop dat kinders nie in die Rocky Beach-ateljee en -woonstel toegelaat word nie.
Rocky Beach Self Catering Studio en Rocky Beach Self Catering Apartment bied nie toegang tot die swembad nie.
Geen groot byeenkomste of groot partytjies word toegelaat nie.
Geraas en harde musiek moet ná 23:00 sagter wees.
Rook is verbode binne en gaste mag buite op die stoepe rook.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rocky Beach Woonstel (Luuks)
Vanaf
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kombuis, sitarea, eetarea, WiFi en 'n TV met DStv in. Die eenhed het ook sy eie ingang, 'n stoep met 'n uitsig oor die see en 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie en die instansie is nie geskik vir gaste in rolstoele nie.
Let asb. daarop dat kinders nie in die Rocky Beach-ateljee en -woonstel toegelaat word nie.
Rocky Beach Self Catering Studio en Rocky Beach Self Catering Apartment bied nie toegang tot die swembad nie.
Geen groot byeenkomste of groot partytjies word toegelaat nie.
Geraas en harde musiek moet ná 23:00 sagter wees.
Rook is verbode binne en gaste mag buite op die stoepe rook.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rocky Beach Holiday Home (Luuks)
Vanaf
Vanaf R3 600
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens, die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n bad, stort en 'n wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kombuis, sitarea, eetarea, kaggel, WiFi en 'n TV met DStv in. Daar is ook 'n swembad en die eenheid het sy eie ingang en stoep.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie en die instansie is nie geskik vir gaste in rolstoele nie.
Let asb. daarop dat kinders nie in die Rocky Beach-ateljee en -woonstel toegelaat word nie.
Rocky Beach Self Catering Studio en Rocky Beach Self Catering Apartment bied nie toegang tot die swembad nie.
Geen groot byeenkomste of groot partytjies word toegelaat nie.
Geraas en harde musiek moet ná 23:00 sagter wees.
Rook is verbode binne en gaste mag buite op die stoepe rook.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorries-rylaan 31, Froggy Farm, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmOWMzZTRjLWU4NmEtNDUzOC05MjU2LTViOTViN2MzYTRhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 31 Dorries Drive Froggy Farm 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.20635 18.45613
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem