Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rockwell 316

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R450 administrasiefooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Winteraanbod

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Apr 2024 tot 30 Sep 2024.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

’n Sleutel- en breekskadedeposito word voor of met inklok gehef. Die deposito hang van die lengte van verblyf en die standaard van die woonstel af en kan volgens die eienaar/bestuur se diskresie verander word.
Die deposito word via ’n veilige skakel met ’n kredietkaart betaal. Dit word bloot gereserveer en sal binne 14 dae na die uitklokdatum vrygestel word indien geen eise aangemeld is nie. Indien ’n kredietkaart nie beskikbaar is nie, moet die deposito via EFT betaal word en dit moet voor aankoms in die rekening gedeponeer word. ’n Bankbevestigingsbrief sal dan aangevra word om die terugbetaling na die gas se rekening te verwerk.
Indien nie een van die twee opsies hierbo uitgevoer kan word nie, moet ’n terugbetaalbare kontant- of debietkaartbetaling gemaak word voordat gaste kan inklok en daar sal ’n minimumfooi van R150 vir die verwerking van die terugbetaling na die gas se rekening van toepassing wees. Geen kontantterugbetalings word toegelaat nie.
Geen sleutels sal sonder bogenoemde oorhandig word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 216
R1 216 R851
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 216
R1 216 R851
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 216
R1 216 R851
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prestwich, De Waterkant, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a0569362d6ad3ece59795571fd62f018b177c469ed75773695994b7deebe17b63e65a54ce9d45d1dd6cea432141314df256?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 216 nouVanaf R851 per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 Prestwich De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.914873471479 18.419051170349
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem