Road Lodge Rivonia
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Reservations Team Road Lodge Rivonia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Jare op LekkeSlaap 3
Opsomming van Resensie
Bianca V - Feb 2024
Algehele gradering
Piekfyn vir 1 oornag, maar sou nie langer daar wou bly nie.
Martin S - Okt 2023
Algehele gradering
Goeie nagrus. Baie netjies.
Pal Solutions P - Okt 2022
Algehele gradering
Putting 3 technicians into one room while we paid for 2 rooms.
Ananda H - Sep 2022
Algehele gradering
Baie "basic", maar skoon en gemaklik.
Janet V - Jul 2022
Algehele gradering
Good stay.
Madeleine B - Jun 2022
Algehele gradering
Het regtig net oorgeslaap vir besigheid die volgende dag.
Clare R - Jun 2022
Algehele gradering
Not pleasant.
Nicky V - Mei 2022
Algehele gradering
Klinies skoon! Netjies.
Road Lodge Rivonia se terugvoer
Goeiedag Nicky
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om ons te vertel van julle tydjie saam met ons.
Ons is veheug dat julle ons 5 sterre toegeteken het. Ons hoop dat julle sommer binnerkort weer ons gaste sal wees.
Lekker dag
Sue en die hele span by Road Lodge Rivonia
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 184 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van 10de Laan en Rivonia-weg, Rivonia, 2128, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom