Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rio 9

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Magdaleen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 maande

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Rio 9
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marina F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina F
Gesin met klein kinders

Self-catering mini-huisie/woonstelletjie wat naby is aan die strand.

As jy 'n idee wil kry hoe dit sal voel om in 'n woonstelletjie te bly by die see, is die die plek vir jou. Dit het baie huislike gevoel. Parkeerarea is bietjie beperkend en dit is 'n steil oprit. Die woonstel is agter die eenheid op die foto. Jy kan 'n glimp sien van die see uit die slaapkamer, maar ek sal dit nie 'n "see-uitsig" noem nie. Ongelukkig het die vorige gaste wat hier gebly het iets verbrand in die mikrogolf, so ons het gesukkel met 'n reuk. Hier en daar was daar ook miertjies, en die dakwaaier in die sitkamer het 'n geluid gemaak wat ons laat dink het die persoon bo ons speel dromme. Alles in ag genome was dit 'n aangename plek vir die geld wat ons betaal het. Onthou net om jou eie handdoeke saam te bring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pamela B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela B
Saam met vriende

Kuier was onvergeetlik dankie.

Die plek is baie netjies ons was mal daaroor!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orange Rock-weg 10, St. Micheal's on Sea, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1974437d224948dd9e7ed3d7905487267c67dc82745b5ee82be2247ec56c878bbb9026cdb1739d244fbfa698a3e421f9b04c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 10 Orange Rock Road St Micheal's on Sea 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -30.821671845226 30.402397466567
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem