Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rietfontein Guest & Safari Lodge

Wildsplaas
Safari-eenhede
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Safari-eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens wat ‘n koningingrootte-bed vorm en die tweede slaapkamer het ‘n dubbelbed. Hierdie 2 slaapkamers het 'n skakeldeur. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke slaapkamer het sy eie en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Ekstra geriewe sluit die ingeboude kaste en lessenaar in. Die eenheid bied toegang tot die grasdak-lapa waar daar 'n kombuis is wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese breekware en eetgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die lapa het 'n lieflike eetarea met 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die voorkant van die lapa lei na 'n boma-braai-area met 'n swembad waar gaste kan afkoel.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die hooflodge
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 9 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hooflodge het slaapplek vir 9 gaste en daar is 2 matrasse vir kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens en gemaklike rusbanke. Die en suite-badkamer het 'n spa-bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n luukse badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook 2 enkelmatrasse vir 2 kinders in die sitarea. Die ruim sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n lieflike gasverwarmer vir koue nagte. Dit is oopplan en grens aan die kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n eiland en 'n etenstafel met sitplek vir 8. 'n Tuimeldroër is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Dié eenheid lei na die stoep met gemaklike buitemeubels, 'n gasbraai en 'n etenstafel met sitplek vir 10. Gaste kan in die swembad afkoel en in die boma kuier, en die kinders kan op die grasperk speel.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Ekstra enkelmatras
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEkstra enkelmatras
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nooitgedacht-weg, Rietfontein-plaas Erfdeel 14, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90a678287a7be4ad2884c8a993abaf1192fe3c3eac794804e3d35e123d53403de8e75b6fce5d972afc6744d6d2934e5ed11e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Nooitgedacht Road Rietfontein Farm 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.797786387937 28.215205989331
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem