Ricky's Drift Vegan Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ricky's Drift, Olyvenrivier, Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ricky's Drift Vegan Farm is 'n pragtige, streng veganistiese plaas en diereskuiling in die Klein-Karoo. Of jy nou by Van Wyksdorp aandoen of met die Tuinroete af reis, dit is die plek om te wees. Geniet rustige landskappe en maak kontak met die helende energie van ongerepte natuur.
Die pragtige gastehuise en luukse tente is sorgvuldig versier met liefde en aandag aan detail. Al die akkommodasie is ten volle toegerus om selfsorg te wees, en heerlike, tuisgemaakte, streng vegatariese maaltye is ook op versoek beskikbaar.
The Top House en tente is streng veganisties, dus mag net veganistiese kos in die yskaste, kombuis en eetarea toegelaat word. The Faraway House, Annexe en Boshuis is vir alle mense geskik.
Die verblyf is heeltemal onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en word nie deur beurtkrag beïnvloed nie. Onbeperkte Wi-Fi is sonder onderbreking beskikbaar.
Geniet jou tyd rustig in die pragtige, genesende tuin, vol helende plante, pragtige blomme en vrugtebome. Gaste kan in die natuurlike poel swem of koffie, tee en koek op die stoep geniet.
Daar is baie pragtige fietsroetes in die omgewing en 'n begeleide natuurtoer.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Jaar gelys 7
Ligging
- Ricky's Drift, Olyvenrivier, Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap
- Gaste dink Ricky's Drift Vegan Farm het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Klein-Karoo Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ricky's Drift, Olyvenrivier, Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom