Richards Bay Caravan Park
- Kapasiteit: 1488 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Krewelkring- en Hibberdlaan., Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R556 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Richards Bay Caravan Park bied jaarlange verblyf vir kamp- en karavaan-liefhebbers met gehalte geriewe en verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede in die omgewing.
Dié karavaanpark bied 248 kampeerplekke elk met 'n kragpunt en toegang tot water. Pragtige bome bied skadu vir die kampeerplekke en daar is gras op elke erf.
Kampeerders het toegang tot skoon en netjiese ablusiegeriewe met storte, toilette en wasbakke.
Die park bied ook 'n trampolien, 'n TV-kamer vir sport en films, 'n algemene handelaar, swembad, BMX-baan, buitelug-skaak, 'n spelletjieskamer om die kinders besig te hou, 'n vlugbalbaan en verfbal vir die avontuurlustiges.
Daar is 'n vakansieprogram in Desember en spesiale pakkette vir pensionarisse. Die omgewing spog ook met 'n ryk voëllewe.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Malaria-vrye streek
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Richards Bay Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Jaar gelys 5
Ligging
- Hoek van Krewelkring- en Hibberdlaan., Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Richards Bay Caravan Park het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Meer-en-See Richardsbaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 1488 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Krewelkring- en Hibberdlaan., Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom