Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Charna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 108
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Gerhard S - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was 'n lekker oorslaap ten spyte van kwaai reën en wind.
Rhino Manor se terugvoer
Beste Gerhard,
Baie dankie vir die terugvoering, dit word opreg waardeer. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Groete, Rhino Manor Span.
Anton B - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon, gerieflik en goed toegerus vir selfsorg.
Rhino Manor se terugvoer
Hi Anton, baie dankie vir jou boodskap. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete, Rhino Manor Span.
Audrey V - Apr 2024
Algehele gradering
Sentraal geleë met uitsig oor die dam.
Rhino Manor se terugvoer
Baie dankie, Audrey. Dit was gaaf om jou te ontmoet. Jy moet gerus weer kom kuier.
Sakkie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie rustig, ontspannend en voel net veilig in die omgewing.
Lees meerRhino Manor se terugvoer
Beste Sakkie
Dit maak ons harte bly om sulke goeie terugvoer van ons gaste te ontvang.
Kom maak gerus 'n draai wanneer u weer in die omgewing is.
Groete
Rhino Manor Span
Roelof M - Feb 2024
Algehele gradering
Uitmuntende waarde en uitstekende diens.
Rhino Manor se terugvoer
Beste Roelof
Ons is baie bly dat julle die akkommodasie hier geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete
Rhino Manor Span
Johan N - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker dankie.
Rhino Manor se terugvoer
Hallo Johan, baie dankie vir jou terugvoering. Ons hoop om jou gou weer te sien in die toekoms.
Groete, Rhino Manor Span.
Kobus B - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was 'n aangename wegbreek!
Rhino Manor se terugvoer
Hallo Kobus, dit is lekker om te hoor julle het die rustigheid ervaar wat Vanderkloof bied. Hoop om jul weer vinnig terug te sien. Vriendelike groete, Rhino Manor
Dave R - Jan 2024
Algehele gradering
A great overnight stay.
Bernard G - Jan 2024
Algehele gradering
Bekostigbaar, vriendelik, gemaklik.
Elmarie H - Des 2023
Algehele gradering
Mooi beddegoed en heerlike braai op patio.
Rhino Manor se terugvoer
Baie dankie, Elmarie. Dis altyd aangenaam om terugvoering te kry van ons gaste. Rhino Manor Span
Ernesto C - Des 2023
Algehele gradering
Dit was so lekka ek wou 10 dae bly maar ek het net 2 gebook lol.
Lambertus B - Des 2023
Algehele gradering
1ste keer by Van Der Kloof. Netjies en skoon.
Chantel K - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies en goed ingerig.
Jeremy M - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
John O - Jun 2023
Algehele gradering
Mooi, netjies en skoon.
Hennie M - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlike ervaring, was 'n great experience!
Dave E - Apr 2023
Algehele gradering
Lovely place with clean, comfortable rooms - only issue was that rooms are not serviced over weekends, so build that into your planning.
Annie B - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies en kamer is toegerus met alles wat mens nodig het.
John O - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige, gerieflike, ruim eenheid.
Magdalena W - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus om selfs vir lang tydperk oor te bly.
Dijon S - Jan 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Gert-jan V - Jan 2023
Algehele gradering
A short stay - one night only.
Anju S - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike plek om te bly.
Veronica E - Des 2022
Algehele gradering
Lekker blyplek.
Pieter V - Des 2022
Algehele gradering
Voldoende oornagstop.
Zinat M - Des 2022
Algehele gradering
It was lovely.
Santjie N - Nov 2022
Algehele gradering
Fantastiese diens en vriendelikheid.
Dewet B - Jan 2022
Algehele gradering
Netjiese verblyf op die dam.
Henry B - Des 2021
Algehele gradering
Lovely facilities, nice view.
Lurine V - Apr 2021
Algehele gradering
Oornag terug vanaf Karoo National Park.
Marietjie S - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Ria V - Feb 2021
Algehele gradering
Aangenaam verras. Was heerlik!
Salome W - Jan 2021
Algehele gradering
Die sproeier by eenheid 3 spuit direk op stoep sodat mens nie op stoep kan kom.
Pierre V - Jan 2020
Algehele gradering
Skoon en netjies en op standaard.
Charlotte S - Des 2019
Algehele gradering
Excellent.
Werner V - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Adelle L - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid - dankie.
Santie D - Sep 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies, smaakvol en gerieflik.
Johan N - Mei 2019
Algehele gradering
Value for money.
Carin B - Apr 2019
Algehele gradering
Sal dit sterk aanbeveel.
Bernd K - Jan 2019
Algehele gradering
Lovely location with views over the dam.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflik geleë met uitsigte oor die dam.
Goed gemeubileerd met alles wat jy nodig het (behalwe 'n warmskinkbord). Uitsigte oor die onderste deel van die dorp vanaf die stoep en eetarea is mooi. Ons was mal daaroor en sal dit beslis aan ander mense aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marlene B - Jan 2019
Algehele gradering
Sal beslis weer daar oorslaap.
Martin B - Des 2018
Algehele gradering
Was baie gerieflik.
Hubert N - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies en lekker.
Wilna M - Nov 2018
Algehele gradering
Beste plek in Vanderkloof!
Lees meerRhino Manor se terugvoer
Dit was wonderlik om julle hier te huisves, en baie dankie vir julle positiewe reaksie.
Hoop om julle gou weer te sien.
Rens E - Nov 2018
Algehele gradering
Vir seker lekker verblyf!
Annedien D - Okt 2018
Algehele gradering
Gemaklik, maar sou stiller akkommodasie verkies.
Leon K - Sep 2018
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf in rustige omgewing.
Barry G - Aug 2018
Algehele gradering
Baie skoon, netjiese kamers. Goed toegerus.
Vicky M - Jul 2018
Algehele gradering
Alles wat mens kan nodig hê vir lekker verblyf onder een dak!
John H - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename verblyf.
Hanlie V - Mei 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies met vriendelike vinnige diens. Baie lekker gewees.
Lorrica M - Apr 2018
Algehele gradering
It's a messed up place!
Thinus S - Jan 2018
Algehele gradering
Baie dankie Johan vir die gasvryheid, was baie lekker, sal julle weer besoek.
Lizelle G - Jan 2018
Algehele gradering
Gerieflik en rerig netjies.
Hendry D - Jan 2018
Algehele gradering
What a beautiful guesthouse, fully equipped with everything for kids and adults.
Cobi H - Jan 2018
Algehele gradering
Uitstekend
Fransie R - Des 2017
Algehele gradering
Lieflik, rustig als wat jy nodig het!
Johan V - Des 2017
Algehele gradering
Rustig en baie aangename verblyf.
Christelle W - Des 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon en baie aangenaam.
Shalani B - Des 2017
Algehele gradering
Aangenaam, netjies en skoon.
Abie C - Sep 2017
Algehele gradering
Die akkommodasie het aan ons verwagtinge voldoen.
Arina D - Jul 2017
Algehele gradering
Everything I wanted and more.
Leona V - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Lees meerRhino Manor se terugvoer
Baie dankie dat ons kon deel hê aan julle goeie herinneringe van Rhino Manor, en ons pragtige dorpie Vanderkloof. Ons as personeel by Rhino Manor streef altyd daarna om ons gaste eerste te stel en om hulle so gemaklik as moontlik te laat voel. Jy hoef nie noodwendig reëls teen mure en deure vas te plak om gaste te beheer nie, Deur ons netheid en goed versorgde eenhede, ontspanne atmosfeer in ons tuine en vriendelikke behulpsame personeel , laat ons gaste self besef dat hulle die tyd wat hulle by ons spandeer, moet geniet, en eerbiedig.
Johann H - Jul 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en goed geleë.
Eva B - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekende diens en wonderlike fasiliteite.
Andre O - Mrt 2017
Algehele gradering
Goeie keuse.
Lees meerElizabeth N - Mrt 2017
Algehele gradering
Rustig en aangenaam.
Anke D - Jan 2017
Algehele gradering
Niks fout! Lekker gebly! Sien beslis weer!
Precilla V - Des 2016
Algehele gradering
Loop in by die shower. Tweeplaatstoof vuil, vadoeke vuil.
Suzette S - Des 2016
Algehele gradering
Word terdeë aanbeveel.
Pieter B - Des 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Gollie J - Des 2016
Algehele gradering
Wat 'n baie aangename verrassing was dit nie om na 'n lang dag se ry by die oase te kon afpak. Voorwaar 'n plesier om in jul fantastiese plek te kon bly.
Marthinus O - Des 2016
Algehele gradering
Netjies, ruim en gesellig.
Diane J - Des 2016
Algehele gradering
Verblyf was fantasties.
Nic S - Des 2016
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Carlo M - Des 2016
Algehele gradering
Baie netjies en veilig met 'n baie goeie ligging. Aircons in elke slaapkamer sal 'n bonus wees.
Dalena A - Des 2016
Algehele gradering
Ligging perfek. Ontvangs vriendelik en behulpsaam.
Bridgette B - Nov 2016
Algehele gradering
Ons het die verblyf by Rhino terdeë geniet.
Dennis G - Okt 2016
Algehele gradering
Awesome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome.
Ons is verwelkom deur Johan en na ons eenheid geneem. Baie netjies en skoon - Carina en ek het begin dink hierdie plek is 'n goeie plek om by af te tree, net groot genoeg vir 2 mense met alles wat ons nodig gehad het. Die geriewe is uitstekend en goed onderhou. Die uitsig oor die stoep is great - selfs al is dit laaggety by die dam. Dankie Johan!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rhino Manor se terugvoer
Thank you for your kind review, Vanderkloof is a Great place to retire !!!!
Susan L - Okt 2016
Algehele gradering
Aangenaam.
Dawid S - Sep 2016
Algehele gradering
Baie goed toegerus vir lank bly.
Isabel R - Jun 2016
Algehele gradering
Heerlik.
Mpho N - Jun 2016
Algehele gradering
Tranquillity at its best!
Francois M - Mei 2016
Algehele gradering
Net een nag oorgbly en dit was heel aangenaam.
Lees meerRhino Manor se terugvoer
Baie dankie vir jou komplimente. Ek het onmiddelik die nodige gedoen om meer privaatheid te verleen t.o.v. die badkamer en toilet. Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.
Tielman M - Apr 2016
Algehele gradering
Baie ruim!
Ian W - Apr 2016
Algehele gradering
Voortreflike verblyf met ruim vertrekke, netjies, gerieflik en met alles wat benodig kan word vir oornag of tydelike verblyf.
Rhino Manor se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Dit is vir ons 'n plesier om ons beste te lewer en dit so gerieflik moontlik vir ons gaste te maak.
Dawie N - Mrt 2016
Algehele gradering
Lekker gebly.
Adriette V - Feb 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Rhino Manor se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle hier te kon akkommodeer. Julle los amper die plek skoner as wat hy was. Hoop ek sien julle gou weer. met Toypom en al.
Henk H - Jan 2016
Algehele gradering
Goeie oornagplek, maar die beste was die swembad!
Rhino Manor se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons probeer altyd om ons gaste die beste te bied.
In ons hitte is 'n swembad 'n moet en natuurlik sonder lugreëling sal die verblyf voorwaar nie aangenaam wees nie. Ons het tans twee swembaddens en beplan 'n derde swembad om die hoeveelheid gaste per swembad te verminder.
Ek is bly julle is hier weg met goeie herinneringe.
Lampies L - Jan 2016
Algehele gradering
Uit die boeke uit.
Willem P - Okt 2015
Algehele gradering
Smaakvol, stylvol, netjies, gerieflik en rustig!
Jan V - Jul 2015
Algehele gradering
Net een nag oorgebly!
Rikus H - Jul 2015
Algehele gradering
Lekker.
Johann M - Jul 2015
Algehele gradering
Ons sal weer by Rhino Manor bly indien ons Vanderkloof besoek.
Lees meerMarkus G - Jul 2015
Algehele gradering
Lieflik!
Mariet S - Mei 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Anieka M - Apr 2015
Algehele gradering
Baie lekker en regtig goeie waarde vir geld.
Louis V - Des 2014
Algehele gradering
Wat 'n pragtige plek. Die kuer was net te kort.
Johannes V - Des 2014
Algehele gradering
Skoon en netjiese akkommodasie. Vriendelike en behulpsame diens.
Danie C - Aug 2014
Algehele gradering
Aangenaam!
Ina M - Mei 2014
Algehele gradering
Ek was baie beindruk met die vriendelike diens wat ons ontvang het
Fagan B - Apr 2014
Algehele gradering
Lovely place, but not happy with the flat attached to the main house
Francois D - Jan 2014
Algehele gradering
Goeie, skoon, netjiese huis met vriendelike personeel.
Johan V - Des 2013
Algehele gradering
Goed!
Linda C - Des 2013
Algehele gradering
'n Baie oulike plekkie - sommer dadelik tuis gevoel.
Fanie C - Nov 2013
Algehele gradering
The best place in 5 years.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 35 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Patrysblomstraat 64, Vanderkloof, 8770, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom