Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Retreat Guest Farm

Selfsorg
Langberg Cottage
Vanaf
Vanaf R1 800
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis het 2 slaapkamers, 1 met 'n dubbelbed en 1 met 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is ten volle toegerus en die kothuis het 'n kaggel, 'n stoep met braaigeriewe en is lekker naby die staproetes en bergfietsroetes op die plaas.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Somerlus Cottage
Vanaf
Vanaf R3 600
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 3 slaapkamers met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-stort elk. Die hoofslaapkamer se bed is as 'n koninggrootte-bed opgemaak en dié kamer het ook 'n bad in die badkamer. Die huis het 'n ten volle toegeruste kombuis met 2 yskaste, eetgerei, breekware, Smeg-skottelgoedwasser, Smeg-gasstoof en 'n elektriese oond. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis en 'n eetarea. Die sitarea het 'n uitsig oor die dam en rotsformasies. Gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring vir DStv-toegang. Daar is 'n onderdakstoep met braaigeriewe en buitesitplek en binne die eenheid is 'n oondjie wat die hele leefarea verhit. Hout word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Main House
Vanaf
Vanaf R4 000
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 4 slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en 2 met 2 enkelbeddens elk. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die huis het ook 'n kombuis wat met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, kookgerei en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die sitarea het 'n TV en 'n Queen Anne-stofie vir koue dae. Gaste kan in die sonkamer met 'n uitsig oor die tuin ontspan. Die huis het sekere DStv-kanale en daar is 'n toegeboude stoep met 'n binnebraai en gemaklike sitplek. 'n Buitebraai is ook beskikbaar. Hout word voorsien, asook alle linne en badhanddoeke. Gaste moet net hul eie swemhanddoeke saambring.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Langebergstraat, Piket-Bo-Berg, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b0081a432707567cbd997826caf035d2e9792c1595c9ae037f66fe5b301fb94999b8fcb52cac31fe4e4454c8728d37963c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Langeberg Road Piket-Bo-Berg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 14:00 -32.800370236946 18.652088813378
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem