Rest-A-While
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 89
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Karin D - Apr 2024
Algehele gradering
Ideaal vir oorslaap. Naby Spar, slaghuis en restaurant.
Rest-A-While se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Karin. Dit was lekker om julle te verwelkom.
Philip O - Apr 2024
Algehele gradering
Dit is 'n goeie plek om te oornag as jy op reis is.
Rest-A-While se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Philip. Ons waardeer dit. Altyd welkom.
Adrian S - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Lorein D - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker gerus.
Rest-A-While se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoering, Lorein. Altyd welkom.
Nico P - Feb 2024
Algehele gradering
Rustigheid.
Rest-A-While se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoering, Nico.
Roland M - Feb 2024
Algehele gradering
Goed. Lekker. Rustig.
Rest-A-While se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoering, Roland. Altyd welkom.
Nigel W - Jan 2024
Algehele gradering
Great.
Rest-A-While se terugvoer
Thank you for the great review, Nigel. You're always welcome.
Michael S - Jan 2024
Algehele gradering
Great.
Rest-A-While se terugvoer
Thank you for the great review, Michael. You're always welcome.
Willem S - Jan 2024
Algehele gradering
Die klein Karoo-dorpie-atmosfeer.
Rest-A-While se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Willem. Altyd welkom.
Marlize M - Des 2023
Algehele gradering
Was heel aangenaam.
Rest-A-While se terugvoer
Dankie vir die aangename terugvoering, Marlize. Julle is altyd welkom.
Koos D - Des 2023
Algehele gradering
Baie goeie diens en waarde vir geld.
Rest-A-While se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.
Leslie S - Des 2023
Algehele gradering
Aangenaam. Gasvroutjie baie vriendelik.
B S - Des 2023
Algehele gradering
Perfekte ligging van Namibië oppad na 'n troue in George.
Rest-A-While se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Altyd welkom.
Tinus V - Des 2023
Algehele gradering
Uitmuntend.
Rest-A-While se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Altyd welkom.
Nigel W - Des 2023
Algehele gradering
Fantastic service, wonderful stay.
Rest-A-While se terugvoer
Thank you for the great review, Nigel Williams. We appreciate it.
Suretha P - Okt 2023
Algehele gradering
Was baie lekker gasvrye kuier!
Rest-A-While se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Suretha. Ons waardeer dit. Altyd welkom.
Alicia J - Okt 2023
Algehele gradering
Voorsien aan basiese behoeftes.
Rest-A-While se terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Altyd welkom.
Alicia J - Okt 2023
Algehele gradering
Sentraal gelee, voorsien aan basiese behoeftes.
Elsabe H - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflik vir oornag.
Rest-A-While se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, Elsabe. Altyd welkom.
Mariana B - Mei 2023
Algehele gradering
Ideale oornagverblyf tussen Kaapstad en Pretoria.
Rest-A-While se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoering, Mariana. Altyd welkom.
Moses E - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Daleen F - Des 2022
Algehele gradering
Geen water tydens loadshedding.
Rest-A-While se terugvoer
Jammer vir ongerief, as gevolg van van Eskom en die Munisipaliteit sit baie dorpe in die sitsuasie. Op stoep is wel nood kanne water uitgesit, waarvan julle seker nie gebruik gemaak het nie. Ons is net 'n oproep ver tot u diens.
Abraham C - Des 2022
Algehele gradering
Pragtig, mooi, skoon.
Rest-A-While se terugvoer
Many thanks for review. You're welcome.
Karin V - Des 2022
Algehele gradering
Clean.
Rest-A-While se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Altyd welkom.
Jeandre L - Des 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en naby hoofpad.
Rest-A-While se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoering, Jeandre. Altyd welkom.
Fagmie R - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was 'n welkome oorslaap-rus op pad na Kimberley.
Belia J - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig en als wat jy nodig het.
Rest-A-While se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Altyd welkom.
Olwen B - Mei 2022
Algehele gradering
Not a great stay at all.
Jurie S - Apr 2022
Algehele gradering
Veilig, netjies en sentraal.
Daniel D - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was goed om daar te oornag.
Marlene P - Mrt 2022
Algehele gradering
Excellent and prompt service.
Johan V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie dankie. Lekker gerus.
Christo T - Jan 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike en skoon ontvangs.
Pierre L - Des 2021
Algehele gradering
Lekker rustig na 'n lang pad.
Gert T - Des 2021
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het.
Tom U - Nov 2021
Algehele gradering
Teleurstellend.
Jaco L - Nov 2021
Algehele gradering
Een nag oorgeslaap.
Rosetta V - Sep 2021
Algehele gradering
Value for money.
Wayne L - Mei 2021
Algehele gradering
Overnight stay.
Mariette S - Apr 2021
Algehele gradering
Net geskik vir oornagverblyf.
Karin S - Jan 2021
Algehele gradering
Geleë op baie besige hoek. Twintig of meer jong bedelaars drom op hoek saam.
Lees meerFj K - Des 2020
Algehele gradering
Very noisy, did not sleep well.
Adnaan H - Des 2020
Algehele gradering
Suited to overnight stays as a rest stop.
Rest-A-While se terugvoer
Sorry for this bad experience, Victoria West is going under badly drought and extreme heat. All cooling systems is under pressure - will see to it.
Martie will contact the guest to explain she didn't respond @20:00 on site.
Lehanie V - Des 2020
Algehele gradering
Netjies en gerieflik
Yvett K - Des 2020
Algehele gradering
Rustig.
Rene D - Okt 2020
Algehele gradering
Netjies en skoon
Sanet V - Jan 2020
Algehele gradering
Baie beïndruk met die verblyf.
Melissa W - Des 2019
Algehele gradering
Een nag se verblyf.
Rest-A-While se terugvoer
Melissa baie dankie vir resensie, jammer vir ongerief dat jy nie tevrede was om hier te bly, maar ek glo die res van gaste wat al hier gebly het was tevrede.
Janet S - Des 2019
Algehele gradering
OK.
Caren B - Des 2019
Algehele gradering
Rustig.
Simphiwe N - Sep 2019
Algehele gradering
Very centrally located, easy to find and near a large supermarket group.
Stef F - Jul 2019
Algehele gradering
Veilig vir oorslaap op N12.
Annatjie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflik, maklik gevind.Rustig.
Deirdre F - Jan 2019
Algehele gradering
This is an okay place to just sleep over after long drive.
Marius V - Jan 2019
Algehele gradering
Very clean, newly tiled out with full DStv and good air con.
Pieta G - Jan 2019
Algehele gradering
Town situated perfectly for short stopover between Cape Town and North West.
Marike B - Des 2018
Algehele gradering
Kamers skoon en netjies. Baie lekker oorgeslaap!
Cornelia W - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker, maar nie vir ligte slapers nie.
Chris H - Okt 2018
Algehele gradering
Aangenaam en verfrissend.
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Annette H - Sep 2018
Algehele gradering
Die kamer en badkamer was baie skoon en netjies.
Lees meerAdri D - Jun 2018
Algehele gradering
Rest-A-While is ideaal geleë.
Lees meerYolande V - Feb 2018
Algehele gradering
Suitable.
Johan V - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Johan M - Jan 2018
Algehele gradering
Baie mooi en sentraal geleë.
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Ansia J - Jan 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon en koel.
Rudie V - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, veilige, gerieflike en bekostigbare verblyf.
Anita D - Des 2017
Algehele gradering
Goed.
Melanie S - Des 2017
Algehele gradering
Perfekte "halfway stop".
Nicolaas V - Des 2017
Algehele gradering
Dis netjies en skoon.
Patricia D - Des 2017
Algehele gradering
Ek het lekker geslaap en gestort.
Helene C - Des 2017
Algehele gradering
Gemaklik skoon en veilig.
Laetitia D - Des 2017
Algehele gradering
Lekker geslaap en uitgerus opgestaan.
Dries R - Des 2017
Algehele gradering
Goed voorbereide flinke en vriendelike personeel met skoon goed toegeruste verblyf.
Carmen P - Des 2017
Algehele gradering
Nice!
Alrene B - Okt 2017
Algehele gradering
As simply a place to sleep over, it met the requirements.
Marco V - Sep 2017
Algehele gradering
Gerieflik en waarde vir geld.
Lana D - Sep 2017
Algehele gradering
An extremely welcome rest indeed!
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Chris H - Jul 2017
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Rest-A-While se terugvoer
Baie dankie vir terugvoer, ons waardeer dit. Julle is enige tyd weer welkom om die Karoo te kom ervaar.
Anneline D - Jul 2017
Algehele gradering
Aanbeveel as jy net wil slaap en ry.
Rest-A-While se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, dit word waardeer.
Jeanette J - Jan 2017
Algehele gradering
Goeie rus in gekry.
Rest-A-While se terugvoer
Baie Dankie - Altyd Welkom
Karoo Groete
Jana V - Des 2016
Algehele gradering
Bekostigbare gemaklike verblyf.
Rest-A-While se terugvoer
Jana V, ek is jammer om te hoor van die stort. Die dorp se water verkeer tans onder druk, wat swak drukking veroorsaak. Ons sal aandag gee aan die probleem. Baie dankie vir die terugvoering.
Kirk O - Des 2016
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en maklik om te vind. Vriendelike mense en naby restaurant.
Rest-A-While se terugvoer
Baie dankie vir terugvoer, ons waardeer dit. Julle is enige tyd weer welkom.
George S - Des 2016
Algehele gradering
Presies dít wat 'n mens nodig het!
Rest-A-While se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer dit. Julle is enige tyd weer welkom.
Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Meliza C - Des 2015
Algehele gradering
Nie 'n baie aangename nagrus nie.
Lees meerRest-A-While se terugvoer
Geagte Meliza C
Ek vra omverskoning vir onaangename ondervinding by Rest A While.
Ons verkoelingstelsels (lugreelings sowel as dakwaaiers) het die vakansieseisoen baie swaar gekry met ondraaglike hittegolwe & water beperkings wat ons hele land getref het.So alles wat kon koel maak is maar deur mens gemisbruik tot sy volste reg.En dorp se waterdruk was redelik onderdruk-so ons moes dankbaar wees as kraan spuit ipv. drup - of gladnie loop.Die gaste was baie dankbaar vir gebottelde water om n koppie koffie te maak & n emmerwater om die langpad se sweet af te spoel in tye wat daar nie water was en nog steeds nood in ons land is.
So ek sal die klagte ten volle ondersoek & herstel wat in ons vermoeé kan herstel word hier in die hitte van die Karoo en dit onder die aandag van die ontvangs dame bring wat ek reken redelik onderdruk verkeer het tydens ons natuurrampe-maar dit gee haar nie die reg om julle onvriendelik te ontvang & ek verlang n verduideliking van haar.Jammer daarvoor.
Indien moontlik verskaf my asb die datum wat julle op Victoria- Wes oornag het -sodat ek kan vasstel watter ontvangsdame aandiens was.
Groete
Susan
- Kapasiteit: 29 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Voortrekker- en Kerkstraat, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom