Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest @ Calliope

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Calliope Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Rest @ Calliope
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Paul L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Paul L
Gesin met tieners

Calliope kort 'n opknapping buite. 'n Nuwe spaarkamerbed, seep vir gaste en tee word benodig.

Vriendelik ontvang. Huis binne baie netjies en skoon. Die huis kort wel buite baie aandag, nie dieselfde as die foto's nie. Die spaarkamer se dubbelbed was kliphard. Geen seep en tee gelos vir ons. Die stort is vuil en vorige oorslapers se waterbottels was nog in die badkamer drom. Verwag dit nie vir die prys nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlia H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia H

Vir seker die geld werd!

Die huis is ongelooflik netjies, modern en baie goed ingerig. Ons het dit baie geniet om daar te bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rest @ Calliope se terugvoer

Corlia en haar familie was fantastiese gaste en ons sien uit daarna om hulle gou weer te sien.

Rest @ Calliope
Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Calliope-straat 47, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafef7ce3436479cf6ce8595e5e71e92749b004f1dc5abc00ff5670ed458578f570d68e6aefe877cecd3e6097ab712f559986?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 47 Calliope Street Pentagon Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.075566 26.22767
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem