Rebellie Gaste Plaas - Loslit
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Wynand Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 106
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Egon D - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Rebellie Gaste Plaas - Loslit se terugvoer
Much appreciated Egon! I hope your 40th was memorable! Hope to see you again soon!
Christian P - Apr 2023
Algehele gradering
Amazing nature feeling.
Rebellie Gaste Plaas - Loslit se terugvoer
Much appreciated, Christian! Thank you very much for the visit and the feedback. Auf wiedersehen
Anne C - Feb 2023
Algehele gradering
Prestine, beautiful spot close to Clarens.
Lees meerRebellie Gaste Plaas - Loslit se terugvoer
Thank you very much for the positive feedback Anne. Really glad that you enjoyed your stay here with us. It truly is a magical place away from the hustle and bustle where one connects to nature. Best regards, Wynand.
Seluminyane Seleke S - Okt 2022
Algehele gradering
What I liked most is that the place is far from the people and you can make as much noise as you like.
Rebellie Gaste Plaas - Loslit se terugvoer
Thank you Seluminyane and friends for the visit.
Ninette H - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik ontspan.
Rebellie Gaste Plaas - Loslit se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Ninette. Ek waardeer dit, julle is altyd welkom terug. Groete, Wynand.
Charlene H - Mei 2022
Algehele gradering
Always clean, owner available when needed, value for money.
Rebellie Gaste Plaas - Loslit se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ja, ons het 'n massiewe hoeveelheid reën gehad hier sedert Januarie. Ons gaan binnekort die pad weer te skraap. Vriendelike groete, Rebellie bestuur.
Natasha L - Mei 2022
Algehele gradering
Incredible stay unforgettable.
Rebellie Gaste Plaas - Loslit se terugvoer
It is much appreciated. Thank you for the positive feedback and we are very happy that you thoroughly enjoyed your stay.
Elsa C - Mrt 2022
Algehele gradering
Awesome!
Corne C - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Gail C - Sep 2021
Algehele gradering
Beautiful, peaceful stay. Would definitely go again.
Adele V - Mei 2021
Algehele gradering
Wonderlike geriewe, pragtige omgewing.
Karin M - Sep 2020
Algehele gradering
Dit is 'n heerlike familie-kuierplek. Baie lekker lapa en groot kombuis ten volle toegerus.
Charlene H - Aug 2020
Algehele gradering
Best view, clean accommodation, everything you need for a enjoyable stay.
Charlene H - Feb 2020
Algehele gradering
Skoon, gerieflike verblyf.
Rozanne B - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Lees meerRebellie Gaste Plaas - Loslit se terugvoer
Baie dankie julle was wonderlike gaste! Kom gerus weer.
Groete
Nic
Carol V - Jan 2018
Algehele gradering
Rustige nuwe jaar met asemrowende uitsig!
Carl D - Des 2017
Algehele gradering
Vir 'n groep 'n baie lekker plek, netjies en skoon.
Tialize H - Jul 2017
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Karyn P - Jan 2017
Algehele gradering
Diamant van 'n rusplekkie.
Rebellie Gaste Plaas - Loslit se terugvoer
Baie dankie Karyn, dit was 'n plesier om julle hier te kon hê!
Nic
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rebellie Wildplaas, Langs die R712, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom